Re­ën wat re­kords laat spat, klaar dalk op

Beeld - - Voorblad - A­let Jou­bert

Tal­le re­kords is op­ge­stel deur die af­ge­lo­pe na­week se swaar re­ën oor de­le van K­waZu­luNa­tal.

Vol­gens voor­lo­pi­ge re­ën­val­sy­fers wat deur die Suid-A­fri­kaan­se Weer­diens uit­ge­reik is, is die hoog­ste re­ën­val in 30 jaar in Man­di­ni ge­meet in die 24 uur tot 08:00 gis­ter.

In dié tyd is 133 mm ge­meet teen­oor die vo­ri­ge hoog­ste re­ën­val­sy­fer in Man­di­ni van 88,2 mm op 21 Mei 1987.

Die re­kord van 86,8 mm re­ën wat 23 jaar in C­har­ter’s C­reek ge­staan het, staan nou op 125,4 mm. Dit is die twee­de hoog­ste re­ën­val­sy­fer vir die 24 uur-tyd­perk ge­ëin­dig gis­ter 08:00.

In Ri­chards­baai is die hoog­ste re­ën­val­sy­fer die af­ge­lo­pe

15 jaar by die plaas­li­ke lug­ha­we ge­meet toe die re­ën­me­ter op 121 mm teen­oor 8 Mei 2016 se 71,6 mm ge­staan het.

Die swaar re­ën­weer kan

vol­gens Vic­to­ria Nur­se, weer­voor­spel­ler van die weer­diens, toe­ge­skryf word aan ’n af­sny­la­e­druk­stel­sel. “Die weer be­hoort teen van­dag op te klaar, maar tot dan geld ’n waar­sku­wing van toe­stan­de wat kan lei tot oor­stro­mings aan die K­waZu­lu-Na­tal­se kus.”

’n Vrou is dood toe sy gis­ter­og­gend op die N2 in Dur­ban be­heer oor haar mo­tor ver­loor het. “Vol­gens in­lig­ting was sy op pad na A­man­zim­to­ti toe haar voer­tuig op die nat pad by die Doon­si­de-af­rit ge­gly en teen ’n be­ton­muur ge­bots het,” sê Chris Bo­tha, woord­voer­der van die am­bu­lans­diens Ne­t­ca­re 911. “Sy is op slag dood. Toe die nuus aan haar man, wat in­tus­sen op die to­neel aan­ge­kom het, oor­ge­dra is, het hy in­me­kaar­ge­sak. Ons het hom na ’n hos­pi­taal ge­bring vir be­han­de­ling.”

Bo­tha sê Ne­t­ca­re 911 is gis­ter na tal­le an­der on­ge­luks­to­ne­le uit­ge­roep waar­in meer as 20 men­se be­seer is.

“Mo­to­ris­te moet as­se­blief sta­di­ger ry en hul volg­af­stand ver­groot in gu­re weer. S­ka­kel jou hoof­lig­te aan en wees op die uit­kyk vir plek­ke waar wa­ter op­dam, want jy kan be­heer oor jou mo­tor ver­loor as jy dit teen ’n hoë spoed tref.”

Die wol­ke op dié sa­tel­liet­fo­to van die Suid­A­fri­kaan­se Weer­diens dui op nog re­ën langs die kus.

Die on­ge­luks­to­neel op die Doon­e­si­de­af­rit na­by Dur­ban waar­in ’n vrou dood is. Fo­to: NETCARE911

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.