Mu­ni­si­pa­li­tei­te kan by ATKV leer

Beeld - - Kommentaar -

An­toi­net­te S­choe­man, Rie­beeck­stad

Van­dag wil ek ’n ne­de­ri­ge ver­soek rig aan al ons mu­ni­si­pa­li­teits­be­stu­re oor die land: Kom leer by die ATKV se oor­de wat in­stand­hou­ding be­te­ken.

Dink net, as ons he­le land hul voor­beeld volg, kan voor­uit­gang be­werk­stel­lig word.

Ons is tans by die Ei­lan­dS­pa.

Hier ge­niet jy be­slis va­kan­sie­pret. As ek in die swem­bad ont­span, luis­ter ek na ons A­fri­ka­ners se mooi taal.

Ek wil som­mer op en af spring van op­ge­won­den­heid, dis my men­se, my taal en ek bly op die mooi­ste vas­te­land ter wê­reld.

Ons ATKV-fa­mi­lie groei el­ke jaar en dit raak net lek­ker­der om A­fri­kaans te kan be­mees­ter en die taal te kan praat.

A­fri­kaans slaan be­hoor­lik bol­le­ma­kie­sie oor ons ton­ge wan­neer ons rond­om die kamp­vuur kui­er.

Baie dan­kie vir die veld­tog en be­kend­stel­ling van die pro­jek Hoe lyk jou A­fri­kaans? Ek is so op­ge­won­de oor hier­die veld­tog en neem daag­liks deel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.