Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Hy is uit ’n vrou ge­bo­re en van sy ge­boor­te af was Hy aan die wet on­der­wor­pe om ons, wat aan die wet on­der­wor­pe was, los te koop so­dat ons as kin­ders van God aan­ge­neem kon word. En om­dat ons sy kin­ders is, het God die Gees van sy Seun in ons har­te ge­stuur, en in ons roep Hy uit: “Ab­ba!” Dit be­te­ken: Va­der! Jy is dus nie meer ’n slaaf nie; jy is nou ’n kind van God. En om­dat jy sy kind is, het God jou ook sy erf­ge­naam ge­maak. – Gal. 4:4-7

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.