Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad -

SMS’e kos R1,50

SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie.

Ons het ’n moei­li­ke keu­se met pres. Ja­cob Zu­ma: Moet ons hoop hy bly aan as pre­si­dent van Suid­A­fri­ka en die ANC, wat sal sorg dat die ANC die vol­gen­de ver­kie­sing ver ver­loor, maar ook be­te­ken dat die EFF en die ANC kan saam­smelt? Of moet ons hoop pres. Zu­ma waai, die ANC ruk hom reg en wen steeds die vol­gen­de ver­kie­sing? Ek weet nie meer nie. – Wil­lem, Piet Re­tief

Chris­ti Pie­naar ver­woord die man­ji­fie­ke skep­ping deur ’n mis­tie­ke God op ’n prag­ti­ge wy­se. – Fran­cois, B­rits

Na aan­lei­ding van I­vor P­ri­ce se skry­we: Ek brand ook nou ker­se vir al die men­se wat ge­raak is in be­treu­rens­waar­di­ge voor­val­le en ver­al vir die boe­re op hul pla­se wat so aan­ge­val en ver­moor word. – El­ma

Tim No­a­kes, He­len Zil­le en G­re­ta Wi­id het net hul me­ning ge­lug. Hul­le is ge­reg­tig om dit te doen. Maar die twee­ge­sig­te en self­aan­ge­stel­de leun­s­toel­reg­ters krui­sig hul­le. – Ri­an, Be­no­ni

Gays word so ge­bo­re. Dis we­ten­skap­lik be­wys. Ver­skeie as­pek­te in die By­bel is van­dag uit­ge­dien, maar dit word steeds aan­vaar en toe­ge­pas deur die kerk! Voor 1994 is a­part­heid ge­reg­ver­ dig. S­port op Son­dae word van­dag al­ge­meen aan­vaar. Vroue kan van­dag amp­te in die kerk be­klee. Groot doop of klein doop? Be­staan die dui­wel of nie? Die lys is nim­mer­ein­di­gend! Is dit God wat ver­ward is of die kerk? – Su­san, Wel­te­vre­den­park

Die groot­ste mis­tas­ting is dat gay men­se be­wus­te­lik kies om tot die­self­de ge­slag aan­ge­trok­ke te wees. Geen mens sal uit vrye wil kies om die ver­wer­ping, ver­oor­de­ling en stig­ma­ti­se­ring te be­leef waar­van gay men­se die tei­ken is nie. – Pe­dro

Kan ons as­se­blief vir Tim No­a­kes uit­los? Nie­mand is dood nie. Wan­neer daar ge­ap­pel­leer word, dok die be­las­ting­be­ta­ler op. – Ri­a­na, K­lerks­dorp

Hoe­kom kan B­ri­an

Mo­le­fe te­rug­keer na sy pos by E­s­kom, maar

T­hu­li Ma­don­se­la nie na ha­re as OB nie? Sy het haar werk goed ge­doen, dus kwa­li­fi­seer sy se­ker nie. – Stel

Mis­kien moet die ge­ag­te Lyn­ne Bro­wn ver­dui­de­lik waar­om sy dink B­ri­an Mo­le­fe kwa­li­fi­seer vir pen­si­oen van R30 mil­joen vir ’n diens­tyd­perk van 18 maan­de? Ge­nug­tig, sy maak ’n be­spot­ting van die in­tel­li­gen­sie van Suid­A­fri­ka se be­las­ting­be­ta­lers. – Sa­rah

Ek won­der of Lyn­ne Bro­wn se dop nie mis­kien ge­dok­ter is by die Saxon­wold­sje­bien nie. – Ger­tM, Se­cun­da

Oor­ge­wig men­se op vlug­te maak my kwaad! Hul­le weeg meer as ek en my ba­ga­sie saam. Hul­le sit ’n sit­plek oor­vol. Hul­le be­hoort twee sit­plek­ke te be­spreek of met die trein te ry. – Nel­lie, P­re­to­ria

Hoe­veel pas­sa­siers moet die SAL ver­voer om ge­lyk te breek met die sa­la­ris van meer as R300 000 per maand van P­hu­me­za N­hant­si, hul nu­we fi­nan­si­ë­le hoof? Geen won­der die mees­te van die staats­in­stel­lings is in ’n fi­nan­si­ë­le ver­knor­sing nie. – Wil­lem, Piet Re­tief

Zu­ma wil aan­hou re­geer, hy gaan steeds die sep­ter swaai as N­ko­sa­za­na Dla­mi­ni­Zu­ma hom ver­vang. – K­lip­in­ni­bos, Se­cun­da

Ek stem saam met An­ne­li­ze Kru­ger (15.05). Ek is al meer as 35 jaar ’n in­te­ke­naar van Beeld en ek is ook nou ’n pen­si­oe­na­ris. Kan ons pen­si­oe­na­ris­se nie nou en dan ’n bie­tjie af­slag kry op in­te­ken­geld nie? Ons kan se­ker op die in­ter­net al die nuus lees, maar ver­kies die koe­rant. – M.J. Wey­ers, P­re­to­ria

My moe­der­taal is A­fri­kaans en ek is trots daar­op. Ek maak ook soms blap­se en waar­deer dit as ie­mand my reg­help. Goei­ste, maar toe ek Mur­ray La Vi­ta se on­der­houd met Koos Kom­buis lees (13.05), het ek reg aan die be­gin ver­stik. El­ke der­de of vier­de woord in el­ke pa­ra­graaf is ’n En­gel­se woord. Ek was na­der­hand so naar en het op­ge­hou met lees, want dit was ir­ri­te­rend. Men­se, veg as­se­blief dat ons taal sui­wer ge­hou word! – Sue

Dan­kie, Si­mon Bar­nard (Ka­tin­ka Heyns se seun), vir jou mooi en sui­wer A­fri­kaans op Ont­byt­sa­ke Sa­ter­dag­og­gend. Jy het net weer be­wys dat goeie en sui­wer taal­ge­bruik be­slis te doen het met op­voe­ding en ag­ter­grond. Baie sterk­te vir jou. – An­na­li­ze, P­re­to­ria

Die tel­bord en die toe­skou­er­by­wo­ning­sy­fers wys dui­de­lik dat die Bul­le moet waai en nie die Kings nie. En boon­op speel die Kings aan­trek­li­ke rug­by. – Jo­hanL, Cen­tu­ri­on

Ai, Bul­le, jul­le moet maar by die Kings gaan leer hoe om goeie rug­by te speel. Dit wil voor­kom of jul­le maar tans uit die reeks ge­gooi moet word. – Ed­die, Kemp­ton Park

Daar is niks ver­keerd met die ta­lent­vol­le en ge­frus­treer­de Bul­spe­lers nie. Die fout lê dui­de­lik by die Bul­le se “be­stuur­kar­tel” se ge­brek aan kun­dig­heid om by die he­den­daag­se spel­styl van vaar­dig­he­de aan te pas. – C­pot

Ba­rend van Graan, jy is Lof­tus se Zu­ma – die o­li­fant in die ver­trek. Loop om Va­ders­naam as­se­blief en neem vir Nol­lis Ma­rais saam. Jul­le ver­nie­tig uit­ste­ken­de jong ta­lent en loop­ba­ne. – Chris, P­re­to­ria

Laat die Bul­le S­kans­kop en die Voor­trek­ker­mo­nu­ment se bul­te gaan uit­hard­loop met hul oe­fen­ses­sies. Dan sal hul­le wak­ker word en som­mer fiks ook. – At­tie

On­ge­ag koue, storms, ha­el of die Zup­tas word my Beeld el­ke og­gend voor 04:00 af­ge­le­wer! Doe’ zo voort! – Pi­ne

Tim No­a­kes

Nol­lis Ma­rais

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.