A­fri­ka­plan­ne

Beeld - - Sake -

Vo­da­com het gis­ter aan­ge­kon­dig hy koop ’n nie­reg­streek­se be­lang van 34,9% in Ke­nia se groot sel­foon­maat­skap­py Vod­a­fo­ne.

Die tran­sak­sie vind plaas deur Vo­da­com wat 87,5% van die uit­ge­reik­te aan­de­le van Vod­a­fo­ne Ke­nya gaan koop. Vod­a­fo­ne gaan dan nu­we aan­de­le in Vo­da­com ont­vang.

Die koop­som wat Vo­da­com gaan be­taal, kom neer op ’n be­drag wat ge­lyk­staan­de is aan die prys wat Vod­a­fo­ne vir 226,8 mil­joen nu­we ge­wo­ne Vo­da­com­aan­de­le gaan be­taal. ’n Mak­si­mum be­drag van R51 mi­joen in kon­tant gaan ook aan Vod­a­fo­ne be­taal word. Vod­a­fo­ne Ke­nya en Sa­fa­ri­com Vod­a­fo­ne Ke­nya hou 39,93% in Sa­fa­ri­com.

Vod­a­fo­ne gaan ’n be­lang van 12,5% in Vod­a­fo­ne Ke­nya hou. Dit kom neer op 4,99% in Sa­fa­ri­com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.