To­bi­as: Cron­jé ver­dien ’n kans teen Fran­se

Beeld - - Sport - Mi­cha­el G­reen

Met Pa­trick Lam­bie weer be­seer is dit dalk nie ’n sleg­te i­dee om Li­o­nel Cron­jé, die Sout­hern Kings se kap­tein, ’n kans in die S­pring­bok-groep teen die Fran­se te gee nie.

Dít is die me­ning van die ou­dBo­klos­ska­kel Er­rol To­bi­as en die ve­te­raan-af­rig­ter P­hil P­re­to­ri­us. To­bi­as waar­sku wel dat Cron­jé nie oor­haas­tig in die Bok­ke se be­gin­span in­ge­druk moet word nie. “Ek sou Li­o­nel graag teen Nieu-See­land­se span­ne in die Su­per­rug­by-reeks in ak­sie wou sien,” sê hy.

“Dan sal ons hom on­der meer druk be­ter kan be­oor­deel.

“Die af­ge­lo­pe Sa­ter­dag het ek met groot af­wag­ting na die twee­stryd tus­sen hom en Lam­bie uit­ge­sien, maar toe word Lam­bie vroeg be­seer.”

To­bi­as is be­kom­merd oor Lam­bie se rug­by­toe­koms.

“Hy was so lank uit met har­sing­skud­ding en nou het hy dit weer op­ge­doen. Hoe gaan dit sy self­ver­troue raak?”

To­bi­as voel dat Cron­jé tans goed ge­noeg speel dat hy, El­ton Jan­tjies en Cur­win Bosch die los­ska­kels in die Bok­ke se groep moet wees.

P­re­to­ri­us sê hy hoop die keur­ders doen ’n “pa­ra­dig­ma­skuif en kies spe­lers wat op dreef is”.

Vol­gens hom be­hoort Jan­tjies en Cron­jé dan die los­ska­kels in die Bok­span te wees.

“Li­o­nel is ’n laat bloei­sel. Par­ty spe­lers be­haal ge­meng­de wel­slae op se­ke­re plek­ke, maar op an­der plek­ke is die reg­te mil­ieu die ka­ta­li­sa­tor tot suk­ses,” sê P­re­to­ri­us. Die 27-ja­ri­ge Cron­jé was in sy loop­baan al ’n wa­re swerf­vo­ël wat ook vir die C­hee­tahs, S­tor­mers, Brum­bies, Bul­le en die Haaie ge­speel het.

“Li­o­nel het die X-fak­tor en dit lyk of hy nou baie in­ner­li­ke krag het. Hy speel met sy ken op en het die vi­sie om in die oop spa­sies aan te val.”

Vol­gens P­re­to­ri­us hou Cron­jé sy teen­stan­ders aan die raai en skep hy ruim­te vir sy bui­te­ag­ter­spe­lers.

“Sy groot­ste po­ten­si­ë­le ge­vaar tans is sy kort skop­pies. Dit gaan op ’n dag ver­keerd be­gin hop en dan moet hy kan aan­pas.

“Toe Wil­lie le Roux se kort skop­pies ná ’n sei­soen of wat nie reg hop vir hom nie, het sy spel ’n in­sin­king be­leef,” sê hy.

P­re­to­ri­us en To­bi­as meen Cron­jé se tak­tie­se skop­werk kan ver­be­ter.

“Maar ’n mens moet ook weer nie te veel daar tor­ring nie, an­ders kan dit sy na­tuur­li­ke spel be­ïn­vloed,” sê To­bi­as.

Dat Cron­jé ’n groot in­vloed op die Kings se spel het, is ge­wis.

“Daar is dees­dae vir my meer durf in sy spel,” sê To­bi­as.

En P­re­to­ri­us dink “sy ver­de­di­ging is goed, sy kom­mu­ni­ka­sie en lei­er­skap uit­staan­de en dit is dui­de­lik dat an­der spe­lers rond­om hom ge­dy”.

Sy skop­werk pa­le toe is ook glad nie sleg nie.

So, moet Cron­jé vir die Bok­ke speel? “Met Li­o­nel daar kan die S­pring­bok­ke meer met die bal in die hand speel en dit moet die rig­ting van ons na­si­o­na­le span wees,” sê P­re­to­ri­us.

Vir To­bi­as is die drie toet­se teen die Fran­se die kans om Cron­jé te toets.

“Be­gin in een toets met Jan­tjies, een met Li­o­nel en een met Bosch,” stel hy voor.

Cron­jé het in 2009 vir die SA o.20­span ge­speel.

Li­o­nel Cron­jé

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.