S­pot­goed­koop kaar­tjies vir SA ‘A’­stryd in So­we­to

Beeld - - Sport - – Ti­nus van S­ta­den

Die Suid­A­fri­kaan­se Rug­by­u­nie (Sa­ru) wil rug­by te­rug­neem na al die ge­meen­skap­pe en al die men­se van die land.

Daar­om sal die kaar­tjies vir die Suid­A­fri­kaan­se ‘A’­span se wed­stryd op 23 Ju­nie teen die Fran­se Bar­ba­ri­ans in die Or­lan­do­sta­di­on in So­we­to vir tus­sen R40 en R80 ver­koop word.

Dié wed­stryd is gis­ter by die Or­lan­do­sta­di­on be­kend­ge­stel.

Sa­ru se pre­si­dent, Mark A­lex­an­der, is baie op­ge­won­de oor die voor­uit­sig om rug­by weer in So­we­to te sien.

“Rug­by keer vir die eer­ste keer in se­we jaar te­rug na So­we­to,” sê A­lex­an­der.

Die Bul­le en die S­tor­mers het in 2010 in die Su­per­rug­by­eind­stryd in die Or­lan­do­sta­di­on ge­speel.

Die Fran­se Bar­ba­ri­ans gaan deur die voor­ma­li­ge Fran­se los­ska­kel Fré­dé­ric Mi­cha­lak aan­ge­voer word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.