F­liek­ster praat rug­by met B­lit­se

Beeld - - Voorblad - Ru­an Bru­wer

Die ak­teur Tom Crui­se het pas ’n paar nu­we aan­han­gers by­ge­kry: ’n groep mans wat die wê­reld nou ook aan hul voe­te het.

Die B­lits­bok­ke se span­bus het Maan­dag in Pa­rys stil­ge­hou by die rol­prent­stel waar Crui­se aan die ses­de Mis­si­on: Im­pos­si­ble-fliek werk.

P­hi­lip Sny­man, kap­tein van die Suid-A­fri­kaan­se se­wes­span wat pas die wê­reld­kroon ver­o­wer het, sê Crui­se het ’n baie goeie in­druk op hom, sy span­maats en hul be­stuur­span ge­maak.

Crui­se blyk selfs in rug­by be­lang te stel.

“Met sul­ke be­ken­des weet ’n mens nooit wat om te ver­wag nie, maar hy het baie lek­ker met ons ge­sels en Tom is reg­tig ’n gre­at mens. Dit was ’n voor­reg om hom te ont­moet en iets wat ons al­mal baie lank sal ont­hou,” sê Sny­man.

Vol­gens Sny­man was sy span­maat Chris Dry ver­al op­ge­won­de oor die ont­moe­ting met Crui­se.

“Waar baie van ons toe ons klein was plak­ka­te van rug­by­spe­lers in ons ka­mers ge­had het, het Chris vir Tom Crui­se aan sy ka­mer­muur ge­had.

“Top Gun is ook een van my guns­te­lin­grol­pren­te.”

Die ont­moe­ting het plaas­ge­vind na­dat Seb P­rim, die B­lits­bok­ke se span­be­stuur­der, toe­val­lig vir Wa­de Eas­t­wood, ’n oud-Suid-A­fri­ka­ner, in die span se ho­tel raak­ge­loop het.

Eas­t­wood is ’n waag­hals wat saam met Crui­se aan die jong­ste Mis­si­on: Im­pos­si­ble-fliek werk.

Eas­t­wood is ’n groot on­der­steu­ner van die B­lit­se en het hul­le ge­nooi om die rol­prent­stel te be­soek.

“Dit klink nog­al of Tom da­rem iets van rug­by weet. Sy sus­ter is met ’n Suid-A­fri­ka­ner ge­troud. Hy (Crui­se) het die B­rit­se ak­teur Si­mon Pegg nog­al voor ons ge­kog­gel na­dat ons die S­kot­te Son­dag in die eind­stryd (van die toer­nooi in Pa­rys) ge­klop het,” sê Sny­man. ■ Se­a­be­lo Se­nat­la, wat net die eer­ste vier toer­nooie van die reeks vir die B­lits­bok­ke be­skik­baar was, waar­na hy vir Su­per­rug­by by die S­tor­mers aan­ge­meld het, sê hy is nie hart­seer om­dat hy wéér glo­rie saam met die B­lit­se mis­loop nie.

Se­nat­la is in ver­le­de jaar se O­lim­pie­se S­pe­le in die kwart­eind­ron­de be­seer na­dat hy in al die toer­nooie in die aan­loop tot die S­pe­le ge­speel het. Hy was nie op die po­di­um toe die span die brons­me­dal­je ont­vang het nie.

“Ek sal nie sê ek is hart­seer (om nie nou saam met die B­lit­se te kan fees­vier) nie.

“Om te sien hoe die man­ne met glim­lag­ge op die po­di­um staan, het my baie vreug­de ver­skaf. My hart is vol,” sê hy. ■

Dit klink nog­al of Tom da­rem iets van rug­by weet. Sy sus­ter is met ’n Suid­A­fri­ka­ner ge­troud.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.