Wi­id het BEd­graad

Beeld - - Nuus -

Beeld het gis­ter in ’n be­rig ver­wys na vrae wat op so­si­a­le me­dia ge­vra is oor die skry­wer G­re­tha Wi­id se kwa­li­fi­ka­sies. In die be­rig word ook ge­meld dat die UP be­ves­tig het haar hoog­ste kwa­li­fi­ka­sie is ’n hon­neurs­graad in A­fri­ka­ta­le. Vol­gens haar regs­ver­teen­woor­di­ger, Wil­lie S­pies, is die “krip­tie­se ver­wy­sing na ’n to­taal ir­re­le­van­te kwa­li­fi­ka­sie as ‘hoog­ste kwa­li­fi­ka­sie’ nie net on­ak­ku­raat nie, maar ook kwaad­wil­lig”. Die af­lei­ding word ge­maak dat voor­ge­gee word sy is nie toe­pas­lik ge­kwa­li­fi­seer nie. Haar vol­le­di­ge kwa­li­fi­ka­sies is voor­graads: BA (Ta­le). Na­graads: ’n ho­ëron­der­wys­di­plo­ma, ’n hon­neurs­graad in A­fri­ka­ta­le, ’n ver­de­re on­der­wys­di­plo­ma in ge­slags­op­voe­ding wat in 1998 be­haal is en ’n BEd in op­voed­kun­di­ge siel­kun­de, wat in 2001 cum lau­de be­haal is. S­pies wys ook daar­op dat ’n BEd­graad toe­gang tot ma­gis­ter­stu­dies gee en dus ge­lyk­waar­dig aan ’n hon­neurs­kwa­li­fi­ka­sie is.

■ Beeld doen moei­te om fei­te na te gaan en om ak­ku­raat, bil­lik en ge­ba­lan­seerd te be­rig. Ons is lid van die Suid­A­fri­kaan­se Pers­raad en on­der­skryf die SA Pers­ko­de. As u meen ons het ’n fout be­gaan, bel ons le­sers­re­dak­teur, Mar­ga Ley, by 011 713 9255, of stuur e­pos na klag­te@beeld.com. ’n Klag kan ook by die Suid­A­fri­kaan­se pers­om­buds­man in­ge­dien word by 011 484 3618/2 of by pres­som­buds­man@om­buds­man.org.za.

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.