‘Boer soek ’n vrou’ plant ’n nu­we boer

Beeld - - Nuus - – De­ni­que S­mith

Boer S­te­phen (24) het “pas lief­de ge­vind” en ont­trek.

Boer Wil­lie (23) van Vil­joens­kroon in die Vry­staat soek nog en sal S­te­phen, ’n Oos-Ka­pe­naar, se plek in­neem in die Boer soek ’n vrou-reeks op kykNET.

S­te­phen het aan kykNET ge­sê as hy met sy deel­na­me aan die reeks voort­gaan, sal dit on­reg­ver­dig wees teen­oor sy nu­we lief­de en die vroue wat aan die reeks deel­neem. Hy wil lie­wer ’n an­der boer die kans gun om lief­de te vind.

Vol­gens kykNET het Wil­lie on­langs sy BCom-graad in land­bou­e­ko­no­mie aan die Noord­wes-U­ni­ver­si­teit be­haal en is hy ’n saai­en bees­boer.

Min­ki van der West­hui­zen, pro­gramaan­bie­der, en S­te­phen.

Fo­to: STEPHANUS RABIE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.