Gr. 7­seuns ver­krag glo gr. 2­mei­sie by skool in Rand­burg

Beeld - - Nuus -

Drie seuns in gr. 7 by ’n la­er­skool in Rand­burg het ’n gr. 2mei­sie glo op die skool­ter­rein ver­krag.

’n Saak is aan­han­gig ge­maak en dit sal in die land­dros­hof in Rand­burg aan­ge­hoor word, sê kapt. Wal­ter S­pen­cer, po­li­sie­woord­voer­der. Die voor­val was op 4 A­pril. Al­le leer­lin­ge wat ge­raak word, is na die Ted­dy Be­ar-kli­niek ver­wys om siel­kun­di­ge hulp te kry, sê Ou­pa Bo­di­be, waar­ne­men­de woord­voer­der van die Gau­teng­se on­der­wys­de­par­te­ment.

“Die skool het met ’n tug­ver­hoor be­gin en aan­be­veel dat die leer­lin­ge ge­skors word.” Die de­par­te­ment oor­weeg die aan­be­ve­ling.

S­pen­cer sê die drie seuns is in die sorg van hul ou­ers ter­wyl die on­der­soek af­ge­han­del word.

“Min­der­ja­ri­ges word nie in aan­hou­ding ge­neem nie en daar is spe­si­fie­ke pro­gram­me wat hul­le moet volg soos deur die hof be­paal.”

Bo­di­be sê die de­par­te­ment duld geen sek­su­e­le ge­weld nie en “hui­wer glad nie om streng op te tree as die be­skul­dig­des skul­dig be­vind word nie”.

“Ons vra al­le leer­lin­ge om die skool se ge­drags­ko­de na te kom. Ons vra ou­ers ook om die de­par­te­ment te help en te sorg dat hul kin­ders ge­dis­si­pli­neerd op­tree.”

Prof. El­da de Waal, on­der­wys­ken­ner aan die Noord­wes-U­ni­ver­si­teit se Edu-Rig­ht-na­vor­sing­sen­ti­teit op die Pot­chef­stroom-kam­pus, sê na­vor­sing toon gr. 7-seuns be­gin al hoe meer met klei­ner kin­ders (gr. R tot gr. 2) eks­pe­ri­men­teer. “Dit klink dik­wels dalk on­skul­dig, maar dit is ui­ters ont­stel­lend.”

Sy sê in som­mi­ge sko­le kan daar ou­er gr. 7-leer­lin­ge wees wat op ma­nie­re op­tree wat nie ti­pies van ’n 13-ja­ri­ge gr. 7-leer­ling is nie.

Sy sê die seuns is dui­de­lik min­der­ja­rig en dit sal in ag ge­neem word in­dien hul­le skul­dig be­vind word.

Hul­le sal in­gry­pend be­stuur moet word deur men­se wat op­ge­lei is om sul­ke sa­ke te han­teer.

Sy sê seuns se ti­pie­se ver­weer is on­der meer dat hul­le ge­ëks­pe­ri­men­teer het, nuus­kie­rig was, “sy is ons maat­jie” en “ons het haar nie seer­ge­maak nie”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.