Vo­da­com be­roof kli­ën­te

Beeld - - Kommentaar -

Han­nes Bee­slaar, E­den­va­le

Ek sit met skok en ’n mond wat oop­hang ter­wyl ek Beeld se sa­ke­blaaie lees.

Vo­da­com kry 3 mil­joen kli­ën­te in Suid-A­fri­ka by (15.05) en spog met ’n in­kom­ste van R52 mil­jard.

Hul in­kom­ste uit da­ta het met am­per 20% tot R20,6 mil­jard ge­styg.

Ons, hul kli­ën­te, be­taal deur ons nek­ke hier­voor. Hul­le fi­nan­sier hul bui­te­land­se be­dry­wig­he­de wat sleg vaar op die rug van die hol­rug ge­ry­de SuidA­fri­kaan­se pu­bliek; hul­le koop nu­we bui­te­land­se be­leg­gings ten kos­te van hul 37,1 mil­joen Suid-A­fri­kaan­se kli­ën­te.

Ie­wers loop ’n paar men­se met groot glim­lag­te rond.

Ek dink O­ko­sa moet weer met ’n baie erns­ti­ger en drin­gen­der on­der­soek be­gin.

Hier­die is uit­bui­ting in die erg­ste graad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.