Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

“Jy moet die He­re jou God lief­hê met jou he­le hart en met jou he­le siel en met al jou krag en met jou he­le ver­stand, en jou naas­te soos jou­self.” – Luk. 10:27

Moet niks uit self­sug of eer­sug doen nie, maar in ne­de­rig­heid moet die een die an­der ho­ër ag as hom­self. Jul­le moe­nie net elk­een aan sy eie be­lan­ge dink nie, maar ook aan dié van an­der. Die­self­de ge­sind­heid moet in jul­le wees wat daar ook in Chris­tus Je­sus was . . . – Fil. 3:3-5

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.