Gr. 10­leer­ling wen to­neel­spel­kom­pe­ti­sie vir ho­ër­sko­le

Beeld - - Kuns & Vermaak -

Mia van der Mer­we, ’n gr. 10leer­ling van So­mer­set-Wes, is die wen­ner van die Na­si­o­na­le To­neel­spel­kom­pe­ti­sie vir ho­ër­skool­leer­lin­ge.

Jor­dyn Lin­kla­ter van die Ho­ër­skool Pa­rel Val­lei was twee­de en Li­li­tha Zi­bon­da van die Ho­ër­skool Brac­ken­fell der­de. Chris­to Bo­tha van die Ho­ër Volk­skool Pot­chef­stroom het die Kie­ran S­chultz-prys as die bes­te ju­ni­or ont­vang.

Agt fi­na­lis­te het Sa­ter­dag­aand aan die eind­ron­de van die jaar­lik­se kom­pe­ti­sie in die Kuns­te­kaap, Kaap­stad, deel­ge­neem. Die Ho­ër­skool Bell­vil­le or­ga­ni­seer jaar­liks die kom­pe­ti­sie. kykNET is die hoof­borg.

530 in­skry­wings is ont­vang en ná land­wye uit­dun­ron­des in Maart het die 80 ge­keur­des oor vier ron­des op ’n uit­klop­grond­slag deel­ge­neem. Die agt fi­na­lis­te moes Sa­ter­dag elk­een ’n pro­gram aan­bied.

Van der Mer­we het die mo­no­loog O­ver the Hill van Paul Sla­bo­leps­zy aan­ge­bied, as­ook die ge­dig “Je suis ar­ri­vé” van Wil­ma S­toc­ken­ström en ’n uit­trek­sel uit Fran­cois S­mith se ro­man Kamp­hoer.

Twee kan­di­da­te het ook beur­se vir ter­si­ê­re stu­die ont­vang. Ma­ria S­trauss (die Ho­ër­skool Graaf­wa­ter) het ’n beurs van die North­link-kol­le­ge ont­vang. Die US Woord­fees- en WOW-me­rie­te­beurs is toe­ge­ken aan René Cloe­te van die Ho­ër Mei­sie­skool Bloem­hof. Sy gaan dra­ma aan die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch stu­deer.

Ka­ren Mei­ring, di­rek­teur van A­fri­kaan­se ka­na­le by M-Net, het ook aan­ge­kon­dig dat kykNET weer ’n kort­fliek met van die fi­na­lis­te gaan op­neem. Li­li­tha Zi­bon­da het ’n ver­sky­ning in Ge­troud met rug­by ge­kry en Mia van der Mer­we een in Suid­oos­ter.

’n Uit­vloei­sel van die kom­pe­ti­sie is ’n pro­duk­sie met Vic­ky Da­vis as re­gis­seur. ’n Ver­wer­king van Ma­ri­on Ers­ki­ne se ro­man V­ler­ke vir al­mal o­pen by die Woord­fees in 2018 en die vol­gen­de ak­teurs is ge­kies vir die pro­duk­sie: René Cloe­te (Bloem­hof), Ar­no Horn (Cur­ro Noord­heu­wel), Ba­ne­le Mt­hem­bu (Berg­vlam), Ma­ria S­trauss (Graaf­wa­ter), Ja­na van der Mer­we (S­tel­len­bosch) en Sit­hem­bi­le Zun­gu (Kings­way).

Die pa­neel be­oor­de­laars was:

Ka­ren Mei­ring

Fla­via Mot­si­si

Gil­li­an Mit­chell

Ko­bus Bur­ger

Jo­hann Nel

Vic­ky Da­vis

Gershwin Mi­as

Se­an van Noord­wyk

Wer­ner Coet­ser

De­an S­mith

Ra­fiek Mam­mon

S­te­na Eras­mus

S­hir­ley El­lis

Se­dri­co Hus­sel­man

Cor­ne­lia Faas­en

Vir e­ni­ge ver­de­re in­lig­ting, kon­tak Her­man van der West­hui­zen by her­man@hs­bell­vil­le. co.za of 021 948 1801.

Mia van der Mer­we, ’n gr. 10­leer­ling, is die wen­ner van die Na­si­o­na­le To­neel­spel­kom­pe­ti­sie vir ho­ër­skool­leer­lin­ge. Fo­to: TARYN HOWARD

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.