A­me­ri­ka­ner neem wéér voor­tou

Beeld - - Sport - Fo­to: GALLO IMAGES

Die 21­ja­ri­ge S­pan­jaard Ju­an Pos­ti­go slaan ’n hou ty­dens die Suid­A­fri­kaan­se Ope vir ge­strem­des op die King Da­vid Mo­w­bray­gholf­baan in Kaap­stad. Pos­ti­go is in die twee­de plek ná die eer­ste twee ron­des met tel­lings van 69 en 74. Die A­me­ri­ka­ner C­had P­fei­fer is in ’n goeie po­si­sie om die toer­nooi vir die twee­de ag­ter­een­vol­gen­de jaar te wen ná ron­des van 70 en 70. Die toer­nooi ein­dig van­dag met P­fei­fer (140) wat ’n voor­sprong van drie houe ge­niet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.