Ru­an dalk gou weer in rug­by­kol­lig

Beeld - - Sport - Chris­to Bu­ch­ner

Uit die oog, uit die hart.

Dit blyk die ge­val te wees met Ru­an Com­brinck, die Leeus se S­pring­bok-vleu­el, na­dat hy oor die hoof ge­sien is vir die laas­te van die drie S­pring­bok-oe­fen­kam­pe voor die reeks teen Frank­ryk vol­gen­de maand.

Com­brinck het wel reeds die laas­te ruk vir die Goue Leeus in die Su­per­Sport-uit­daag­reeks ge­speel, maar hy kan dalk Sa­ter­dag die eer­ste keer in die Su­per­rug­by-groep be­trek word vir die Juk­skei-stryd teen die Bul­le.

Hy het ver­le­de jaar met ’n ge­juig op die Bok-to­neel ver­skyn en was een van die min suk­ses­sto­ries waar­oor Al­lis­ter Coet­zee kon praat tot­dat Com­brinck teen die ein­de van die jaar be­seer is en aan ’n uit­ge­rek­te her­stel­pro­ses bloot­ge­stel moes word.

Com­brinck het sy te­rug­keer tot die veld ge­maak in die Goue Leeus se krie­ket­tel­ling­se­ge oor die Wel­witschi­as in Al­ber­ton en het maar ’n stil­le­ri­ge helf­te ge­had in die eer­ste 40 mi­nu­te wat hy ge­speel het.

Daar­na was hy ook be­trok­ke by die re­ën­stryd ver­le­de teen die Val­ke in die Bill Jar­di­ne-sta­di­on in Roo­de­poort.

Hy kan dalk Sa­ter­dag in die Leeus se groep wees teen die Bul­le op El­lis­park, hoe­wel die ver­moe­de is dat hy sa­ke aan­vank­lik van die plaas­ver­van­gers­bank sal dop­hou en nie da­de­lik in die be­gin­span sal wees nie.

Die Bok-flank Ja­co K­riel sal ook moei­lik sy wed­loop teen tyd wen om reeds Sa­ter­dag te kan speel. Dus sal die wind­hond K­wag­ga S­mith weer teen die Bul­le in die be­gin­span wees om die P­re­to­ri­a­ners met sy ver­bys­te­ren­de vaart­ver­snel­ling te ter­ro­ri­seer.

Die jong vleu­el Ma­dosh Tamb­we, wat in die eer­ste deel van die sei­soen Com­brinck se nr. 14-trui ge­dra het, het ’n sy­be­se­ring op­ge­doen teen die Wel­witschi­as en sal nie teen die Bul­le oor­weeg word nie. Syl­vi­an Ma­hu­za be­hoort dus dié stryd weer as die reg­ter­vleu­el te be­gin.

Slaag die Leeus daar­in om die Bul­le te klop, sal War­ren W­hi­te­ley se span die uit­son­der­li­ke pres­ta­sie be­haal het dat hul­le in een sei­soen met ál die Aus­tra­lie­se, as­ook ál die Suid-A­fri­kaan­se span­ne af­ge­re­ken het.

Ru­an Com­brinck sal straks al Sa­ter­dag in ak­sie wees vir die Leeus teen die Bul­le. Fo­to: DEAAN VIVIER

BE­SEER: Ma­dosh Tamb­we

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.