Zu­ma lui klok om In­da­ba 2017 in Dur­ban te o­pen

Beeld - - Nuus - Fo­to: GCIS

Pres. Ja­cob Zu­ma lui gis­ter die klok vir die amp­te­li­ke o­pe­ning van In­da­ba 2017 in Dur­ban. Links van hom is Wil­lies M­chu­nu, pre­mier van K­waZu­lu­Na­tal, en regs Zan­di­le Gu­me­de, Dur­ban se bur­ge­mees­ter. Zu­ma het aan­ge­kon­dig Dur­ban sal die die pas her­noem­de A­fri­ca’s Tra­vel In­da­ba die vol­gen­de vyf jaar aan­bied. Vol­gens hom het die toe­ris­me­raad Dur­ban as die gas­heer­stad aan­ge­wys. Die In­ko­si Al­bert Lut­hu­li­ In­ter­na­si­o­na­le Kon­fe­ren­sie­sen­trum sal die in­da­ba huis­ves. Vol­gens Zu­ma het toe­ris­me in 2015 R375 mil­jard tot die Suid­A­fri­kaan­se e­ko­no­mie by­ge­dra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.