‘Baas’ ’n hof­li­ke aan­spreek­vorm

Beeld - - Kommentaar -

Ga­tiep, Pot­chef­stroom

Ek ver­wys na Max du P­reez se ru­briek (16.5) waar­in hy sê wit men­se se hou­ding oor swart men­se in Co­li­gny kwel hom.

Max, moet as­se­blief nie die woord “baas” ge­bruik om men­se mee op te sweep nie. Dit ver­teen­woor­dig lank­al nie meer baas­skap of oor­heer­sing nie. Dit is ’n ti­tel of aan­spreek­vorm ge­lyk aan die meer he­den­daag­se “me­neer”. Ek is be­jaard en baie swart men­se spreek my aan as “Ou­pa,” hoe­wel ek geen fa­mi­lie­ban­de met hul­le het nie.

Baie Kaap­se men­se spreek hul werk­ge­wers aan as “OB”. Dit staan vir “ou­baas” en het niks met baas­skap te doen nie.

Max du P­reez Fo­to: JA­CO MA­RAIS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.