In­die­se vroue kolf wê­reld­re­kord los in Potch

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Deep­ti S­har­ma (188) en Poo­n­am Raut (109*), aan­vangs­kol­wers van In­dië se vrou­e­krie­ket­span, het Maan­dag ’n re­kord­ven­noot­skap vir een­dag­krie­ket op­ge­stel in hul span se se­ge oor Ier­land.

be­rig die duo het 320 lo­pies op­ge­sta­pel, 34 meer as die mans­re­kord vir ’n aan­vangs­ven­noot­skap in een­dag­krie­ket wat in 2006 deur Sri Lan­ka se Sa­nath Ja­y­a­su­riya en U­pul T­ha­ran­ga teen En­

Su­per­sport.com

ge­land be­haal is.

Die wed­stryd was deel van ’n vier­na­sies­reeks wat in Pot­chef­stroom be­slis word en is die eer­ste keer wat die kerf van 300 lo­pies deur vroue om die eer­ste paal­tjie in een­dag­krie­ket ver­by­ge­steek is. Die vo­ri­ge bes­te ven­noot­skap van 268 is in 2008 deur En­ge­land se Sa­rah Tay­lor en Ca­ro­li­ne At­kins teen Suid­A­fri­ka be­haal.

In­dië het 358/2 ge­haal en die Ie­re vir 109 uit­ge­boul.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.