Aus­sie­spe­lers boi­kot straks reeks om As

Beeld - - Sport - Reu­ters –

Aus­tra­lië se voor­ste krie­ket­spe­lers kan die reeks om die As boi­kot in­dien ’n sa­la­ris­ge­skil tus­sen hul­le en Krie­ket Aus­tra­lië (KA) nie be­sleg word nie, waar­sku Da­vid War­ner.

Die Aus­tra­lie­se K­rie­ket­spe­lers­ver­e­ni­ging het die KA se sa­la­ris­aan­bod ver­le­de maand van die hand ge­wys en het dit as ’n “oor­win­ning vir krie­ket se ad­mi­nis­tra­teurs, maar ’n ne­der­laag vir krie­ket” be­skryf.

Die KA het in re­ak­sie spe­lers ge­ dreig deur te sê hul­le sal nie al­ter­na­tie­we kon­trak­te aan­ge­bied word in­dien hul­le nie tot die nu­we kol­lek­tie­we be­din­gings­oor­een­koms in­stem nie.

War­ner, Aus­tra­lië se aan­vangs­kol­wer, het eg­ter ge­sê die spe­lers sal sterk staan. “As ons tot die ui­ter­ste ge­dryf word, mag die KA dalk nie ’n span vir die reeks om die As teen En­ge­land hê nie,” het War­ner ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.