Vrou sit gryp­dief in lyk­wa ag­ter­na

Beeld - - Voorblad - – Jackie Kru­ger

Toe ’n gryp­dief ’n pen­si­oen­trek­ker se beur­sie vat, was daar vir Di­han­na van Wyk, ’n A­vbob-werk­ne­mer in Ri­vers­dal, net een uit­weg: Sit hom in die lyk­wa ag­ter­na.

Sy was in die be­graf­nis­on­der­ne­mer se kan­toor toe sy Co­bie Ray (72) Maan­dag om­streeks 15:30 sien ver­by­hard­loop. “Ek kon sien iets is fout en het be­sluit om te gaan kyk wat aan­gaan,” sê sy.

Net die lyk­wa was toe by die kan­toor. Sy het Ray in­ge­haal en dié het ge­sê wat ge­beur het.

Van Wyk is straat op in die lyk­wa. Toe kom sy twee seuns teë wat die gryp­dief ge­sien het en een is saam met haar ag­ter hom aan. Na­by die ou trein­sta­sie het hul­le hom op­ge­spoor. Hy het die beur­sie neer­ge­gooi en wou weg­hard­loop. Die seun en nog ie­mand het hom vas­ge­pen ter­wyl Van Wyk po­li­sie­kan­toor toe is.

Die po­li­sie het hom in heg­te­nis ge­neem. “Die tan­nie was net te dank­baar om haar beur­sie te­rug te kry,” sê sy.

Di­han­na van Wyk

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.