EKSKLUSIEF: Dís waar­om ‘Sur­vi­vor’ sneu­wel

Beeld - - Voorblad -

Ver­le­de jaar het die voor­ma­li­ge SAUK­be­dryfs­hoof en ­plun­de­raar Hlau­di Mot­soe­neng in­ge­voer­de pro­gram­me met ’n fa­na­tie­se vaart van SAUK­ka­na­le be­gin af­gooi. Ook die ge­wil­de A­me­ri­kaan­se werk­lik­heids­reeks Sur­vi­vor. Hoe­wel dit in­tus­sen te­rug is, weet ons nou waar­om dit weg­ge­hou is. Want die span­le­de word in ge­hei­me stem­mings uit­ge­stem. En dié ma­nier van af­dan­king moes na­tuur­lik van die volk weer­hou word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.