3 vas wat ie­ter­ma­gog glo by win­kel­sen­trum wil ver­koop

Beeld - - Nuss - – Ma­rie­tie Louw­Car­stens

Drie mans wat glo ’n ie­ter­ma­gog by die Li­fe­sty­le-win­kel­sen­trum in T­za­neen wou ver­koop, is ag­ter tra­lies.

Die ie­ter­ma­gog is Maan­dag le­wend in ’n mo­tor in die win­kel­sen­trum se par­keer­ter­rein ge­kry, sê lt.kol. Mo­ats­he N­goe­pe, po­li­sie­woord­voer­der in Lim­po­po. Die po­li­sie se hon­de-een­heid is na die sen­trum ont­bied en het op die hoogs be­dreig­de dier af­ge­kom.

Die ie­ter­ma­gog is nou in vei­li­ge be­wa­ring by die de­par­te­ment van om­ge­wing­sa­ke in Lim­po­po.

Sim­ba Si­man­go (32), Ja­cob T­ho­sa­go (27) en C­hi­po Map­ho­sa (19) het eer­gis­ter vlug­tig in die land­dros­hof in T­za­neen ver­skyn. Hul­le is in aan­hou­ding en sal mô­re om borg­tog aan­soek doen.

Ie­ter­ma­gogs is tot op die rand van uit­wis­sing ge­stroop en het die heel hoog­ste be­wa­ring­sta­tus.

Hul skub­be is ui­ters ge­sog in tra­di­si­o­ne­le me­di­sy­ne in Oos­ter­se en Suid-A­si­a­tie­se lan­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.