‘SA stuur nié af op nog ’n Zim’

Mey­er po­si­tief oor die toe­koms

Beeld - - Nuss - El­sje du Toit

Suid-A­fri­ka­ners is “po­pu­lis­ties” wan­neer hul­le sê die land is op die­self­de pad as Zim­bab­we, sê Roelf Mey­er.

“Ek sien dit nie. Ek dink ons is reeds op die reg­te pad om dit te ver­my,” het dié oud­mi­nis­ter, wat dees­dae by die In Trans­for­ma­ti­on I­ni­ti­a­ti­ve be­trok­ke is, gis­ter op die Nam­po-oes­fees by Bot­ha­vil­le ge­sê.

Mey­er sê toe Suid-A­fri­ka sy eer­ste de­mo­kra­tie­se ver­kie­sing ge­hou het, het dit ’n on­mid­del­li­ke ver­an­de­ring te­weeg­ge­bring.

“Maar e­ko­no­mie­se en maat­skap­li­ke transformasie neem tyd. On­ge­luk­kig het ons des­tyds op­ge­hou om te praat en nou wil ons weer daar­mee be­gin. Ons moes des­tyds aan­hou praat het.

“Wat ons nou no­dig het, is dat ver­skil­len­de ge­sprek­ke tus­sen die ver­skil­len­de be­lan­ge­groe­pe moet plaas­vind.”

Loyi­so Nd­lo­vu van die Land Bank sê dit is be­lang­rik om te ont­hou boer is nie die re­ge­ring se be­sig­heid nie.

“Dit is die boe­re se be­sig­heid. Ons moet daar­by pro­beer hou.”

Chris Venter van Af­gri sê daar is kom­mer­si­ë­le boe­re in Suid-A­fri­ka wat nu­we­ling­boe­re wil help.

“Ek het nog nie een kom­mer­si­ë­le boer raak­ge­loop wat nie ge­wil­lig is om nu­we­ling­boe­re te help en om transformasie in die land­bou­sek­tor aan te moe­dig nie.”

Vi­deo’s van hoe transformasie suk­ses­vol in Lim­po­po en M­pu­ma­lan­ga plaas­vind, is voor die ge­sprek ver­toon.

“Al­le boe­re wat van­dag suk­ses­vol kom­mer­si­eel boer, moes die een of an­der tyd klein be­gin het,” sê Venter.

C­har­les Ros­souw van die Ros­souw Fa­mi­ly of Com­pa­nies sê sy fa­mi­lie is ’n voor­beeld daar­van.

“Ons het nie des­tyds ge­had wat ons nou het nie. Maar wat ons wel ge­had het, wat dees­dae se nu­we­ling­boe­re nie het nie, is ’n ag­ter­grond in die land­bou.

“Ons moet dus men­se vind wat op­ko­men­de boe­re wil help om kom­mer­si­ë­le boe­re te word, maar dit moet so be­stuur word dat nu­we­ling­boe­re by kom­mer­si­ë­le boe­re in­ska­kel en dat hul­le ge­men­tor word.”

Her­bert Ma­bu­za sê hy het niks van boer­de­ry ge­weet toe hy in 2007 aan­ge­kom het op die plaas waar hy nou boer nie.

“Die vo­ri­ge plaas­ei­e­naar het my ge­vra: ‘Weet jy hoe om te boer?’ Ek het net my skou­ers op­ge­trek en my kop ge­skud.

“Maar ek het hom ge­vra wat hy nou gaan doen: ‘Ek is hier en ek stel be­lang om jou plaas te koop. Gaan jy my help?’ ”

Dank­sy daar­die boer se be­reid­wil­lig­heid het hy baie ge­leer, sê Ma­bu­za.

“In 2013 kon ek die boer­de­ry oor­neem en van­dag kan ek sê om te boer hou ’n mens ne­de­rig.”

Ek het nog nie een kom­mer­si­ë­le boer raak­ge­loop wat nie ge­wil­lig is om nu­we­ling­boe­re te help en om transformasie in die land­bou­sek­tor aan te moe­dig nie.

— CHRIS VENTER

A­dri Al­bert (17) gee ’n vul­le­tjie ’n druk­kie op die Nam­po­oes­fees. Fo­to: MLUNGISI LOUW

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.