Van­dag wat was

Beeld - - Nuss -

Ke­vin An­der­son, Suid­A­fri­kaan­se ten­nis­spe­ler, is 31.

118 jaar ge­le­de

(1899): ’n S­tand­beeld van Jan van Rie­beeck, ge­skenk deur Ce­cil John R­ho­des, word in Kaap­stad ont­hul. 107 jaar ge­le­de

(1910): Die aar­de be­weeg deur die stert van Hal­ley se ko­meet. 20 jaar ge­le­de (1997): Lau­rent Ka­bi­la se mag­te neem die Za­ï­re­se hoof­stad, Kins­ha­sa, in. 4 jaar ge­le­de (2013): Vu­yu M­bu­li, SAUK­TV en ra­di­o­per­soon­lik­heid, sterf na­dat hy ’n hart­aan­val ge­kry het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.