En­coun­ters le­wer tal­le dok­kie­ju­we­le

Beeld - - Kuns & Vermaak -

On­der die meer as 60 dok­kies by die in­ter­na­si­o­na­le do­ku­men­tê­r­fees En­coun­ters tel die vol­gen­de hoog­te­pun­te:

■ I Am Not Your Ne­gro: Die Os­car-be­noem­de A­me­ri­kaan­se dok­kie wat die ge­skie­de­nis van ras­sis­me in A­me­ri­ka on­der­soek. Die bur­ger­reg­te­lei­ers Med­gar E­vers, Mal­colm X en Mar­tin Lut­her King jr. kom aan die woord. Dit is ge­re­gis­seer deur Ra­oul Peck en is ge­grond op die skry­wer Ja­mes Bald­win se on­ge­pu­bli­seer­de ma­nu­skrip, Ne­gro.

■ Van­jaar se Sun­dan­ce-wen­ner, Win­nie, van die re­gis­seur Pas­ca­le Lam­che. Dié Suid-A­fri­kaan­se fliek is ’n ko­p­ro­duk­sie met Frank­ryk en Ne­der­land en be­lig die le­we van Win­nie Ma­di­ki­ze­la-Man­de­la, haar le­we as ak­ti­vis, vrou van Nel­son Man­de­la en haar le­we ná Man­de­la.

■ Li­fe A­ni­ma­ted be­kyk die le­we van ’n tie­ner­seun met ou­tis­me wat sy ou­er­huis moet ver­laat om vir die eer­ste keer op sy eie te bly. Die fliek wys hoe Dis­ney-rolprente soos Pe­ter Pan en The Li­on King hom help om sy vre­se te be­sweer en die groot­mens­le­we soos e­ni­ge an­der tie­ner te be­tree.

■ Die Suid-A­fri­kaan­se re­gis­seur Vin­cent Mo­loi se S­kulls of My Pe­op­le fo­kus op die stryd om die ske­dels van He­re­ro’s en Na­mas van Na­mi­bië, wat in die slag­ting van 1904 ge­sterf het, te­rug te kry van Duit­se we­ten­skap­li­kes.

■ Ary­an Ka­ga­nof se Me­ta­lep­sis in Black is ’n be­sin­ning van die #Fees­Mus­tFall-be­we­ging op Suid-A­fri­ka se u­ni­ver­si­teits­kam­pus­se.

■ Gold­blatt is ’n do­ku­men­têr oor die le­we van die SuidA­fri­kaan­se fo­to­graaf Da­vid Gold­blatt, van die re­gis­seur Da­niel Zim­bler.

■ The Eagle Hun­tress is die wa­re ver­haal van ’n 13-ja­ri­ge, wat die eer­ste mei­sie in 12 ge­slag­te is wat as a­rend­jag­ter in Mon­go­lië op­ge­lei word.

■ The Fall, die dra­ma­tie­se ver­haal van Zo­la Budd en Ma­ry Dec­ker ty­dens die O­lim­pie­se S­pe­le in 1980.

■ Nick Broom­field het met die ont­sla­pe su­per­ster W­hit­ney Hou­ston se lyf­wag­te, ag­ter­grond­san­gers, haar­kap­pers en a­gen­te ge­sels om ’n ge­heel­prent­jie van die ster, een van die suk­ses­vol­ste ster­re tot nog toe, te pro­beer skep in die dok­kie W­hit­ney: Can I Be Me.

’n S­kerm­greep uit The Fall.

Gold­blatt Fo­to: LIZA VAN DEVENTER

Die ge­vier­de fo­to­graaf Da­vid Gold­blatt se le­we en werk kom in in die kol­lig.

Fo­to: FELIX DLANGAMANDLA

Win­nie Ma­di­ki­ze­la­Man­de­la se le­we kom on­der loep in van­jaar se Sun­dan­ce­wen­ner, Win­nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.