My kerk is nie be­sig met po­li­tiek nie

Beeld - - Kommentaar - Wil­lie S­chut­te, Lyt­tel­ton

La­e­ti­tia Vi­sa­gie maak grow­we aan­ty­gings en mis­ken­nings in haar brief deur te sê: “Die drie sus­ter­ker­ke is myns in­siens steeds die on­hei­li­ge al­li­an­sie . . . ” As ’n lid­maat van een van die sus­ter­ker­ke, wil ek vir haar sê dat die kerk waar ek ’n lid­maat is nie be­sig is met po­li­tiek nie. Hier word die sui­we­re Woord ver­kon­dig.

Ie­mand wat in die Tien Ge­booie glo, sal die ker­ke in lief­de ver­maan en te­reg­wys en dit nié aan die groot klok hang nié.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.