Kon dit net nie weer­staan

Beeld - - Middelblad -

Lood kon dié kroeg­sto­rie net nie weer­staan nie. Die Bul­le speel hul plaas­li­ke stryd teen die Leeus en ná 20 mi­nu­te is die Leeus 40­0 voor. Die Leeus be­sluit toe om lie­wer te gaan braai en los toe die B­lits­bok K­wag­ga S­mith om al­leen ver­der te speel. Toe hy ná die wed­stryd by hul­le aan­sluit, is hul­le ver­baas om te hoor die eind­tel­ling is 70­7. “Hoe het die Bul­le die se­we pun­te ge­kry?” vra hul­le toe. “Dit was ter­wyl ek met ’n geel­kaart af was,” sê K­wag­ga.

Jo­han Pie­ter­sen van Lin­den wen die Beeld S­pe­le­tjies­boek vir sy by­drae wat die Sur­vi­vor­brok ge­ïn­spi­reer het. Stuur by­dra­es na lood@beeld.com of SMS dit na 45571 met Lood voor­aan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.