Per­so­ne van die week

Beeld - - Middelblad -

RAAKVATTER: N­go­a­ko Ra­mat­l­ho­di, voor­ma­li­ge ka­bi­nets­lid. Net toe al­mal dink al­les oor die Gup­ta­skan­da­le is al ge­hoor, los hy nog ’n skok­gra­naat in die ANC se bin­ne­ka­mers. Wat gaan ons nog hoor? NAT VADOEK: Dr. Ben N­gu­ba­ne, E­s­kom­voor­sit­ter en IVP­ve­te­raan, se rond­val­le­ry oor B­ri­an Mo­le­fe en die Gup­tas raak ’n na­si­o­na­le ver­leent­heid. Hoe gou­er hy die trek­pas kry, hoe be­ter. Of hoe, G­we­de?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.