Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Maar dít sal ek ter har­te neem en om dié re­de bly ek hoop: deur die lief­de van die He­re het ons nie ver­gaan nie; daar is geen ein­de aan sy ont­fer­ming nie, dit is el­ke mô­re nuut. U trou is groot. Ek sê vir my­self: Die He­re is my le­we, daar­om hoop ek op Hom. Die He­re is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die mens wat na sy wil vra; dit is goed om ge­dul­dig te wag op die hulp van die He­re . . . – Klaagl. 3:21-26

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.