S­tein­hoff wil sy A­fri­ka­klein­han­del a­part no­teer

Beeld - - Sake -

S­tein­hoff het gis­ter­mid­dag ge­sê hy “e­va­lu­eer en i­ni­si­eer” stap­pe om sy klein­han­del­be­dry­wig­he­de in A­fri­ka a­part op die JSE te no­teer.

Die maat­skap­py het op Sens, die JSE se nuus­diens, ge­sê voor die no­te­ring sal hy die be­dry­wig­he­de kon­so­li­deer. Dit sluit in Pep­kor Suid­A­fri­ka en die res van A­fri­ka, JD Group, U­ni­trans Au­to­mo­ti­ve, S­tein­build, Po­co South A­fri­ca en Tek­kie To­wn. Dit sal in een hou­er­maat­skap­py, wat voor­lo­pig Lis­tCo ge­noem word, ge­kon­so­li­deer word.

S­tein­hoff sê sy klein­han­del­bed­ry­ wig­he­de in A­fri­ka be­staan uit “hoogs her­ken­ba­re” han­dels­na­me met ’n “in­druk­wek­ken­de” ge­skie­de­nis van groei, in Suid­A­fri­ka en die res van A­fri­ka. S­tein­hoff sê hy sal steeds ’n be­he­ren­de be­lang in Lis­tCo be­sit. Dit is sy vi­sie om ’n ge­di­ver­si­fi­seer­de mul­ti­for­maat ge­no­teer­de klein­han­del­maat­skap­py van be­dui­den­de groot­te en skaal, met sy wor­tels in A­fri­ka, te skep. Die maat­skap­py sê die a­part ge­no­teer­de en­ti­teit kan on­af­hank­lik ge­waar­deer word en die ge­no­teer­de prys sal die si­tu­a­sie ver­my waar hier­die ba­tes on­der­ge­waar­deer word. Hy voor­sien dat die no­te­ring in die der­de kwar­taal van 2017 vol­tooi sal wees. ’n S­kei­ding van S­tein­hoff se klein­han­del­be­dry­wig­he­de in ont­lui­ken­de mark­te en dié in ont­wik­kel­de mark­te is ’n “na­tuur­li­ke pro­gres­sie vir die on­der­skeie on­der­ne­mings ge­ge­we die uit­een­lo­pen­de stra­te­gie­se fo­kus in el­ke mark,” sê die maat­skap­py.

S­tein­hoff het ’n pri­mê­re no­te­ring op die Frank­furt aan­de­le­beurs en ’n se­kon­dê­re no­te­ring op die JSE.

– Niel Jou­bert

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.