Eer­ste S­pac op JSE doen R132,1 mil­joen­ver­kry­ging

Beeld - - Sake nuus - Niel Jou­bert

Ca­pi­tal Ap­pre­ci­a­ti­on, die eer­ste spe­si­a­le­doel­wit­ver­kry­gings­maat­skap­py (S­pac) wat op die JSE se hoof­bord ge­no­teer is, het sy eer­ste ver­kry­ging ge­doen.

Die maat­skap­py het 100% van Synt­he­sis Soft­wa­re Techno­lo­gies vir R132,1 mil­joen ge­koop. Synt­he­sis is ’n fi­nan­si­ë­le­teg­no­lo­gie­maat­skap­py (“fin­tech”) wat pro­gram­ma­tuur­ont­wik­ke­ling, kon­sul­ta­sie en in­te­gra­sie­diens­te aan fi­nan­si­ë­le in­stel­lings bied. Sy hui­di­ge kli­ën­te sluit in In­ves­tec, Ab­sa, S­tan­dard Bank, Ca­pi­tec en Ned­bank. Synt­he­sis

is in 1997 ge­stig en fo­kus on­der meer op “fin­tech”, wolk­diens­te, “block­chain” en groot da­ta.

S­pa­cs is soos dop­pe vol geld wat op die loer is na ver­kry­gings. Die JSE se re­ëls maak se­dert 2013 voor­sie­ning vir sul­ke no­te­ring.

Ca­pi­tal Ap­pre­ci­a­ti­on is op 16 Ok­to­ber 2015 as ’n S­pac ge­no­teer. Met die ver­kry­ging is die maat­skap­py ’n ge­no­teer­de maat­skap­py uit sy eie reg, sê die maat­skap­py.

Die O­pen­ba­re Be­leg­gings­kor­po­ra­sie en die Ca­pi­tal Ap­pre­ci­a­ti­on Em­po­wer­ment Trust is be­leg­gers in Ca­pi­tal Ap­pre­ci­a­ti­on. Laas­ge­noem­de is ’n swart­be­mag­ti­gings­trust wat in die­self­de tyd as die maat­skap­py ge­stig is.

Van links staan Brad Sacks en Mi­cha­el Pim­stein, me­de­uit­voe­ren­de hoof­de van Ca­pi­tal Ap­pre­ci­a­ti­on, Mi­cha­el S­ha­pi­ro, be­stu­ren­de di­rek­teur van Synt­he­sis, en Alan Sa­lo­mon, fi­nan­si­ë­le hoof van Ca­pi­tal Ap­pre­ci­a­ti­on.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.