Pry­se daal hier

Beeld - - Sake nuus -

Wat dit vir SA se mo­to­ris­te be­te­ken

In­tus­sen be­te­ken die lae o­lie­prys te­sa­me met die ster­ker rand van die af­ge­lo­pe week of wat dat Suid­A­fri­kaan­se mo­to­ris­te in Ju­nie na­ge­noeg 24c per li­ter min­der vir pe­trol sal be­taal en 21c per li­ter min­der vir die­sel.

Die brand­stof­pry­se vir Ju­nie word op 2 Ju­nie vas­ge­pen en geld van 7 Ju­nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.