Pra­sa se wer­kers kry 8% meer

Beeld - - Sake nuus -

Die vak­bond Un­tu het in­ge­stem tot die fi­na­le loon­aan­bod van 8% van die Pas­sa­sier­spoor­a­gent­skap van Suid-A­fri­ka (Pra­sa), on­der wie se toe­sig die voor­ste­de­li­ke trein­diens Me­tro­rail val.

Un­tu ver­teen­woor­dig die mees­te Pra­sa-werk­ne­mers. Die Un­tu-le­de het aan­vank­lik ’n dub­bel­sy­fer­ver­ho­ging ge­ëis.

As deel van die oor­een­koms gaan nu­we ma­ke­laars vir Pra­sa se me­die­se fonds aan­ge­stel word en Pra­sa het on­der­neem om in die lo­pen­de boek­jaar geen werk­ne­mers uit diens te stel nie.

Ed­die de K­lerk, waar­ne­men­de se­kre­ta­ris-ge­ne­raal van Un­tu, meen Un­tu-le­de dink steeds hul­le is ’n dub­bel­sy­fer­ver­ho­ging werd weens die ver­moei­en­de en ge­vaar­li­ke om­stan­dig­he­de waar­in hul­le hul werk moet doen. Tr­ein­dry­wers word by­voor­beeld aan­ge­val.

Lin­dik­ha­ya Zi­de, waar­ne­men­de uit­voe­ren­de hoof van Pra­sa, het aan vak­bon­de ge­sê lo­ne ver­teen­woor­dig meer as 64% van Pra­sa se uit­ga­wes. Die 8%-ver­ho­ging sal Pra­sa se sa­la­ris­re­ke­ning met R408 mil­joen op­stoot.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.