L­a­a­n­g wag ver­by

Beeld - - Sport - Fran­cois de Wet

In 2009 moes hy by die huis sit en kyk hoe sy B­lits­bok-broers vir die eer­ste keer Wê­reld­rug­by se se­we­s­kroon ver­o­wer.

Son­dag in Lon­den gaan die bo­baas-spel­skep­per en se­wes­ve­te­raan Ce­cil A­fri­ka eg­ter die ge­leent­heid kry om saam met sy span­maats op die po­di­um te pronk wan­neer Suid-A­fri­ka amp­te­lik as die 2016-’17-sei­soen se Wê­reld­reeks-kam­pi­oen ge­kroon word.

Maar, sê A­fri­ka, voor­dat die B­lits­bok­ke kan fees­vier, is daar nog een ta­kie wat in En­ge­land

moet word.

Dit is om hul ses­de toer­nooi dié sei­soen te wen en die B­lits­bok­ke se sta­tus as die wê­reld se bes­te span in rug­by se kor­ter for­maat nog­maals te on­der­streep.

Suid-A­fri­ka kom Sa­ter­dag op T­wic­ken­ham in Groep A teen Ke­nia, Wal­lis en A­me­ri­ka te staan.

“Ons is ’n span wat vir ons­self hoë stan­daar­de stel en ons moet daar­by hou,” sê A­fri­ka.

“El­ke spe­ler weet hy het ’n ver­ant­woor­de­lik­heid wat hy moet ver­vul. As ons nie as ’n span gaan op­daag nie, kan dit

moei­lik­heid ver­oor­saak. E­ni­ge span in hier­die reeks kan jou klop as jou in­ge­steld­heid nie reg is nie.”

Of­skoon hy lan­ger as Ky­le Bro­wn en P­hi­lip Sny­man moes wag om uit­ein­de­lik die Wê­reld­reeks te be­klink, was ge­duld nog al­tyd A­fri­ka se wag­woord.

Bro­wn (wat op die kruk­ke­lys is) en Sny­man was saam met A­fri­ka een van die jong Tur­ke in 2008-’09 se B­lits­bok-groep.

Bro­wn en Sny­man het des­tyds dank­sy sleu­tel­spe­lers se be­se­rings speel­kans in die reeks ge­kry, maar A­fri­ka het eers in die daar­op­vol­gen­de sei­af­ge­han­del soen sy bui­ging ge­maak.

“Nou­dat ons uit­ein­de­lik die reeks vir ’n twee­de keer kon wen, voel ek meer te­vre­de as ver­lig. Ek het ge­weet as ons net ge­dul­dig bly, sal ons in een of an­der sta­di­um ons deur­braak maak.

“Deur aan te hou glo in die plan waar­mee ons speel, het ons ge­weet dit sal een­dag suk­ses ver­se­ker,” sê A­fri­ka.

Met die Wê­reld­reeks-ti­tel vir 2016-’17 in die sak­kie, het A­fri­ka nou nóg ’n goeie her­in­ne­ring wat hy ná sy uit­tre­de met men­se kan deel.

Sy groot­ste suk­ses in ’n B­lits­groot bok-trui bly eg­ter die goue me­dal­je wat hy en sy span­maats op 2014 se S­ta­te­bond­spe­le in Glas­gow, S­kot­land, ge­wen het.

“Ek dink die di­na­mi­ka van ’n Wê­reld­reeks-ti­tel en ’n goue me­dal­je op die S­ta­te­bond­spe­le wen, is ’n bie­tjie an­ders,” ver­dui­de­lik A­fri­ka.

“Dit gaan nie so­seer oor die goue me­dal­je wat ons ge­wen het nie, maar eer­der oor die ka­me­raad­skap wat ons as ’n span op en van die veld af ge­deel het. Dit was ’n baie spe­si­a­le er­va­ring en iets wat ek op my ou­dag aan my klein­kin­ders kan ver­tel.”

Ce­cil A­fri­ka druk ’n drie teen Nieu­See­land in die eind­stryd van die S­ta­te­bond­spe­le in 2014 in Glas­gow. Fo­to: GETTY IMAGES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.