N­ti­ni se seun en Saints se Ge­rald in SA o.19­span

Beeld - - Sport - – Jo­hann de Ja­ger

Die seun van die Pro­tea­snel­bou­ler Mak­ha­ya N­ti­ni tel on­der die ne­ge nu­we­lin­ge in die SA o.19­krie­ket­span.

Die Vry­staat­se jong blits­bou­ler Ge­rald Coet­zee, wat soos N­ti­ni ook net 16 jaar oud is, gaan ook in Ju­lie sy bui­ging in ’n een­dag­reeks teen die Wes­In­die­se Ei­lan­de maak.

Die wen­ners van 2014 se o.19­Wê­reld­be­ker­toer­nooi gaan die hui­di­ge kam­pi­oen in vyf kits­wed­stry­de in Dur­ban en Pie­ter­ma­ritz­burg pak.

Die af­rig­ter La­wren­ce Ma­hat­la­ne het be­ves­tig dat Chris­to­pher S­chreu­der hom weens sy rug­by aan die proe­we ont­trek het. Die top­kol­wer van die K­ha­ya Ma­jo­la­week is G­rey­kol­le­ge se los­ska­kel.

■ SA o.19’s: Raynard van Ton­der (k, VS), Mat­thew B­reet­z­ke (OP), Cur­tis Campher (G), Jes­se Chris­ten­sen (WP), Ge­rald Coet­zee (VS), Ja­de de K­lerk (OP), Fra­ser Jo­nes (KZN­bin­ne­land), Wan­di­le Mak­we­tu (G), An­di­le Mok­ga­ka­ne (KZN), K­gau­di­se Mo­le­fe (G), Ja­cob Miltz (G), T­han­do N­ti­ni (WP), Ji­ves­han Pil­lay (N), Her­man Rol­fes (N), Keen­an S­mith (OP).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.