San­par­ke bring hul­de aan wy­le oud­hoof

Beeld - - Nuus -

Dr. Rob­bie Ro­bin­son, ’n groot gees in Suid-A­fri­kaan­se be­wa­rings­krin­ge en voor­ma­li­ge hoof van San­par­ke, is Maan­dag dood.

Ro­bin­son (78) was van 1990 tot 1997 uit­voe­ren­de hoof van San­par­ke en is die stig­ter van die T­sitsi­kam­ma­na­si­o­na­le park se ma­rie­ne be­wa­rings­ge­bied.

Sy ge­sond­heid het die laas­te paar jaar ag­ter­uit­ge­gaan.

Fun­di­si­le M­ke­te­ni, uit­voe­ren­de hoof van San­par­ke, sê San­par­ke is “vir e­wig dank ver­skul­dig” aan Ro­bin­son vir sy be­lang­ri­ke by­drae tot die ont­wik­ke­ling van die par­ke­stel­sel in Suid-A­fri­ka. Hy sal ont­hou word vir die uit­brei­dings­pro­gram van na­tuur­re­ser­va­te in die Wes-Kaap.

Ro­bin­son het in 1966 as ma­rie­ne bi­o­loog en op­sie­ner by ver­skeie par­ke be­gin werk. Dit sluit in die T­sitsi­kam­ma- na­si­o­na­le park, waar hy die Ot­ter­stap­roe­te laat skep het.

Hy was ook die voor­sit­ter van die E­den-na-Ad­do­be­wa­rings­pro­jek en is in 2012 deur die Wild­be­waar­ders­ver­e­ni­ging van A­fri­ka vir sy le­wens­werk ver­eer. – Mal­her­be Nie­na­ber

Dr. Rob­bie Ro­bin­son

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.