Plof­slag in skag: Nog 4 ly­ke ge­vind

Beeld - - Nuus - – Al­za­ne Nar­rain

Nog vier ont­bin­de ly­ke van ver­moe­de­lik on­wet­ti­ge myn­wer­kers is gis­ter by die E­land-skag bui­te Wel­kom ge­vind.

Dit bring die ge­tal ly­ke wat van­dees­week by dié skag ge­vind is op 29 te staan.

Die gru­sa­me ont­dek­king volg na­dat daar ver­le­de Don­der­dag ’n on­der­grond­se ont­plof­fing in dié skag was. Die myn se vei­lig­heids­diens het Maan­dag op die erg ont­bin­de ly­ke af­ge­kom en die po­li­sie daar­oor in­ge­lig.

Kol. T­han­di M­bam­bo, pro­vin­si­a­le po­li­sie­woord­voer­der, sê die po­li­sie is steeds op die to­neel.

Sy sê die po­li­sie kan nie be­ves­tig hoe­veel ly­ke in die on­der­grond­se skag is nie. Dit is ook nie be­kend hoe­veel on­wet­ti­ge myn­wer­kers ten ty­de van die ont­plof­fing in die skag was nie.

M­bam­bo sê die po­li­sie en fo­ren­sie­se kun­di­ges gaan op die to­neel bly tot­dat al­le ly­ke bo­gronds ge­bring is.

11 ly­ke is Maan­dag, nog 13 Dins­dag en een Woens­dag bo­gronds ge­bring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.