Van­dag wat was

Beeld - - Nuus -

Mal­colm X, A­me­ri­kaan­se bur­ger­reg­te­ak­ti­vis, is in 1925 ge­bo­re. Kim Zol­ci­ak, te sien in The Re­al Hou­se­wi­ves of At­lan­ta , is 39. 72 jaar ge­le­de (1945): Meer as 40 A­me­ri­kaan­se bom­wer­pers val To­ kio aan. 23 jaar ge­le­de (1994): Jacqueline Onassis Kennedy sterf. 9 jaar ge­le­de (2008): Xe­no­fo­bie­se ge­weld spoel oor in plun­de­ry en dief­stal in ’n in­for­me­le ne­der­set­ting bui­te Boks­burg, waar die po­li­sie poog om so­wat 500 men­se te keer wat bui­te­lan­ders se be­sig­he­de plun­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.