War­mer weer duur vir eers voort

Beeld - - Nuus -

’n Man wat langs die Em­ma­ren­ti­a­dam in Jo­han­nes­burg loop, word met herfs­bla­re om­ring. Die Suid­A­fri­kaan­se Weer­diens (SAWD) sê die hui­di­ge mooi weer gaan nog die vol­gen­de se­we dae voort­duur. Dit gaan “hel­der en droog” wees, sê Way­ne Ven­ter van die SAWD.

Fo­to: FELIX DLANGAMANDLA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.