S­pur­groep snork erg op

Beeld - - Kommentaar -

Trots A­fri­kaans, Mo­nu­ment­park

Ek is jam­mer vir S­pur­fran­chi­se-ei­e­naars wat on­skul­dig be­trek is en geld ver­loor het. S­pur se hoof­kan­toor moet die skuld kry. S­pur het die si­tu­a­sie ver­keerd han­teer en moet die ge­vol­ge dra.

Daar is ’n een­sy­di­ge han­te­ring van ras­se­kon­flik in Suid-A­fri­ka dat wit men­se oor ’n an­der kam as swart men­se ge­skeer word. As jy wit is, word aan­ge­neem jy is ver­keerd en jy word as ras­sis ge­brand­merk. Dis hoog tyd dat wit men­se saam­staan en in­stel­lings en on­der­ne­mings boi­kot wat ’n be­voor­oor­deel­de, een­sy­di­ge hou­ding oor ras­se­kon­flik in­neem.

S­pur be­hoort om ver­sko­ning te vra vir sy han­te­ring van die si­tu­a­sie en dán sal daar be­sluit word of dit my on­der­steu­ning reg­ver­dig! S­pur be­hoort die fran­chi­se-ei­e­naars ook om ver­sko­ning te vra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.