Steek die hand diep in eie boe­sem

Beeld - - Kommentaar -

S­ka­pie, Pot­chef­stroom

Pres. Ja­cob Zu­ma se on­der­duim­se, mid­der­nag­te­li­ke ka­bi­net­s­kom­me­ling om jong men­se aan te stel, die o­pen­li­ke haat en an­ti­wit-uit­spra­ke van ver­al som­mi­ge po­li­ti­ci (oor on­der meer die Co­li­gny-ge­beu­re) en die land­wye kor­rup­sie en an­der po­gings om al wat ’n geld­kas is te plun­der, word goed op­ge­som in die vol­gen­de En­gel­se aan­ha­ling: “T­he­re are three t­hings which de­stroy­ed the so­ve­r­eign­ty of Ro­me: Hid­den ha­tred, yout­hful coun­sel, self-in­te­rest.”

Die wor­tel van al­le kwaad in hier­die land van ons kan op die een of an­der ma­nier ver­bind word met hier­die drie din­ge.

Die hand sal baie diep in eie boe­sem ge­steek moet word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.