Ver­stom dat men­se nie gelds­lim is

Beeld - - Kommentaar -

Gi­na, Kru­gers­dorp

Dit gaan my ver­stand te bo­we dat men­se nie weet hoe om met hul geld te werk nie.

Jou uit­ga­wes moet nie jou in­kom­ste oor­skry nie. Trou­ens, jy moet el­ke maand ’n be­drag weg­sit. Moe­nie ’n kre­diet­kaart be­sit nie en moe­nie op skuld koop nie. Koop wat no­dig is wan­neer jy ge­noeg geld ge­spaar het. Al­mal wil na­tuur­lik die bes­te en duur­ste be­sit, maar nie al­mal kan dit be­kos­tig nie. Kin­ders moet van kleins af ge­leer word hoe om met geld te werk!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.