Wat sê jy? S­tuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad -

SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie.

Pier­re van Ton­der en die S­pur­groep se be­stuur het ge­dink hul­le is on­aan­tas­baar en kan die fran­chi­se­ei­e­naars en pu­bliek boe­lie soos hul­le wil. Hul­le het my R3,9 mil­joen ge­kos! Vat jul pak slae soos ek my­ne moes vat. – Eks­S­pur­ei­e­naar

Ek won­der hoe­veel boi­kot­ters van die S­pur­groep be­sef die groep is een van die groot­ste rug­by­bor­ge. Won­der wat sal ge­beur as hul­le die borg­skap ont­trek. – Lou­is, Po­lo­kwa­ne Hoe­kom noem jul­le die S­pur­vi­deo ’n ras­vi­deo? – San­dra, Mod­jad­jis­kloof

Dit ver­stom my dat jul­le na die S­pur­vi­deo as ’n “ras­vi­deo” ver­wys. Dit was ’n voor­val tus­sen twee kin­ders wat die link­ses ge­rief­lik­heids­hal­we in ’n ras­voor­val ver­an­der het. – Le­ser

Ja, Hen­nie, ek en baie an­der Trans­net­pen­si­oen­trek­kers is ook moeg ge­smeek vir red­ding, maar in Beeld (18.05) is daar ’n be­rig dat Pra­sa se wer­kers 8% meer gaan kry, maar ons kry niks. – T­jaart Bo­tha, Ma­ga­lies­kruin

R5,1 mil­jard se on­re­ël­ma­ti­ge uit­ga­wes by die SAUK. Laat ons dit een­maal be­hoor­lik sê: Vyf­dui­send een­hon­derd­mil­joen rand! – Jo­han­nes G­rey­ling, Al­ber­ton

Lou­i­se Fer­rei­ra (18.05) ver­woord my sen­ti­ment oor die kri­tiek op en be­le­di­gings vir G­re­tha Wi­id 100%. Speel eer­der die bal, nie die spe­ler nie. ’n Mens be­reik niks deur on­in­ge­lig­te, per­soon­li­ke o­pi­nies met sne­dig­he­de te ver­de­dig nie. – Me­de­gay, P­re­to­ria

Al­mal wat kla oor diens­te in Pta kan ge­rus hul raads­lid na­der. My ga­we (DA­)raads­lid sorg al­tyd dat my diens­pro­ble­me flink aan­dag kry. – Le­o­nie, Ca­pi­tal Park Daar is niks fout met hoe men­se van Brak­pan klink nie. Kom by, Lou­i­se. – Con­rad

Wan­neer ’n mens jonk en on­er­va­re is, tree jy soms na­ïef op en leer duur les­se. La­ter ver­my jy die­self­de fou­te en ge­dra jou waar­dig. ’n Mens leer nie net ’n les deur jou eie fou­te nie, maar ook deur dié wat an­der om jou maak. – Sue

Baie ge­luk aan Her­man Mas­ha­ba, DA­bur­ge­mees­ter van Jo­han­nes­burg. In ’n kort tyd­jie het hy ge­woe­ker met die be­hui­sings­pro­bleem en ’n mens het ver­troue in hom dat dit vol­gen­de jaar mo­men­tum gaan kry. Dis hoog tyd dat men­se hul lang­ver­wag­te hui­se kry. Hou aan met die goeie werk, mnr. Mas­ha­ba. – JP, Kru­gers­dorp

Hier op die Nampo­oesfees lyk dit nie of die on­lang­se droog­te die boe­re e­nig­sins ge­knou het nie. Die boe­re se beur­sies is spek­vet. Mil­joe­ne ran­de word op nu­we toe­rus­ting uit­ge­gee en al­la wê­reld, die bak­kie­ en 4x4­bri­ga­de lyk al­te par­man­tig. Sta­dig oor die klip­pe is hier nie ’n wag­woord nie. – Kurt Is daar reg­tig nog ie­mand wat Roelf Mey­er erns­tig op­neem? – A­gie, Po­lo­kwa­ne

Baie dan­kie aan Beeld en Fo­re­ver Re­sorts Bad­plaas vir ’n on­ver­geet­li­ke lek­ker weg­breek. Ons het dit baie ge­niet en voel tien jaar jon­ger dank­sy die Paas­haas­kom­pe­ti­sie. – Je­an en Johan van Wyk, Gau­teng Waar­om is neu­te, ver­al ka­sjoe­neu­te, so duur? Of is dit bloot uit­bui­te­ry? – Ma­ri­us F, P­re­to­ria

Hoe­kom het Sas­sa te­le­fo­ne? Ek pro­beer al twee we­ke na ver­skil­len­de dor­pe se kan­to­re deur­kom, maar ver­geet daar­van. – Ina, P­re­to­ria

Die nu­we mi­nis­ter van po­li­sie is vrees­lik ge­skok oor die moor­de op vroue. Wan­neer gaan die ANC­ho­ës hul­le uit­spreek oor die plaas­moor­de? Hul­le is nie gepla oor die boe­re en hul wer­kers wat wreed ver­moor word nie. Wat word van die land se voed­sel­se­ker­heid? – Su­san, Val de Gra­ce

Fi­ki­le, los wet­ti­ge vuur­wa­pe­n­ei­e­naars uit en kyk na wre­de moor­de­naars met ge­steel­de en ge­koop­te wa­pens wat by jou men­se (die po­li­sie) ge­koop is. Maak jou de­par­te­ment skoon deur van ’n klomp skur­ke ont­slae te raak. Daar is baie eer­li­ke po­li­sie­be­amp­tes, swart en wit, wat vir jou werk, maar ook heel­wat skur­ke. – Hen­nie Chris­ti­na Land­man, el­ke keer as ek ’n skry­we van jou in Beeld lees, maak jy my kop oop om be­ter te kan hoor, be­ter te kan sien en be­ter te kan ver­staan. Baie, baie dan­kie! – E­li­se H

Het Tom Crui­se ont­hou om die B­lits­bok­ke se hand­te­ke­nin­ge te vra? Hy gaan nie gou weer so ’n ge­leent­heid kry nie! – Le­ser

Kom ons hoop die Pro­te­as kry nie van­jaar ver­hoog­vrees nie. Met so ’n span be­hoort nie­mand ons te klop nie! – Le­ser

As Blou Bul­on­der­steu­ner mis my hart twee slae toe ek in Beeld lees “Leeus kan weer op loop gaan” (18.05). Ge­luk­kig is dit toe wild­tuin­leeus, maar ek is ver van ge­rus. – Oom­pie

So­dra Li­o­nel Cron­jé vir die Bok­ke ge­kies word, gaan hy ook net ver­dwyn. Die Bok­span is tok­sies. – An­dré Rust

Wenk vir ge­kook­te ei­ers. Kook ei­ers in ’n oop ka­strol tot­dat die wa­ter be­gin kook. Sit dek­sel op, sit plaat af, los ka­strol op stoof vir 13 mi­nu­te. Haal af, ver­koel, dop af en eet. Per­fek! Pro­beer ge­rus. Dit werk! – A­no­niem van Noord­wes

Die B­lits­bok­ke Wer­ner Kok en Ru­han Nel by Tom Crui­se in Parys, Frank­ryk.

Her­man Mas­ha­ba

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.