Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Dit is die re­de vir ons droef­heid, vir die swart krin­ge om ons oë: Si­ons­berg lê so ver­la­te, die jak­kal­se loop daar rond.

Maar Ú, He­re, U heers vir al­tyd, u troon staan vas van ge­slag tot ge­slag. Waar­om sou U ons dan bly ver­geet, ons vir al­tyd ver­laat? Be­keer U ons tot U, He­re, dat ons be­keer kan wees, gee ons weer die be­staan van vroe­ër. Of het U ons heel­te­mal ver­werp? Is u toorn oor ons so groot? – Klaagl. 5:17-22

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.