’n B­lik op die cha­os van le­we en lief­de

Beeld - - Kuns & Ver­maak - AJ Op­per­man

Met Ask Wal­ter keer die re­gis­seur Aimèe Golds­mith te­rug na haar u­ni­ver­si­teits­dae.

Dié to­neel­stuk, wat tot 4 Ju­nie in die T­he­a­t­re on the S­qua­re in Sand­ton op die plan­ke is, is ’n pro­duk­sie oor siel­kun­de wat sy op u­ni­ver­si­teit ge­skryf het.

Golds­mith en Zee N­tu­li is me­de­skry­wers van die pro­duk­sie wat nou met ’n reg­streek­se te­le­vi­sie­pro­gram op­ge­voer word.

“Reg­streek­se te­le­vi­sie is deel van ons kul­tuur van­dag. Ek het hier­die pro­duk­sie op u­ni­ver­si­teit ge­doen as deel van my re­gis­seurs­pro­jek, maar dit het na­tuur­lik baie ver­an­der” sê Golds­mith.

“Die pro­duk­sie is ook ’n ko­me­die, ’n co­me­dy of er­rors. Ná Wai­ting for Jack en C­heers to Sa­ra­je­vo, wat al­bei baie erns­ti­ge, swaar stuk­ke is, het ek ge­dink ek wil iets lig­ters aan­pak.”

Golds­mith het ook in Wai­ting for Jack en C­heers to Sa­ra­je­vo ge­speel, maar dié keer dra sy net die re­gis­seurs­hoed.

N­tu­li, ’n rol­prent­ma­ker, be­har­tig die re­gie van die mul­ti­me­dia-as­pek­te van die pro­duk­sie.

Die rol­ver­de­ling be­staan uit Je­re­mi­ah Mn­ton­ga, Ric­ciLee Ka­lish, Art­hur Bon­ga­ni Zi­tha, Ja­mes Reynolds en De­nel Ho­ney­ball.

Ask Wal­ter gaan oor Wal­ter wat nie sy stu­die in siel­kun­de vol­tooi het nie, maar toe ge­vra is om hier­die pro­gram aan te bied.

“Die ka­rak­ter het dit as ’n YouTu­be-pro­gram be­gin. Ie­mand het dit raak­ge­sien en ge­re­ken dit kan ook vir te­le­vi­sie werk. Ui­ter­aard moet Wal­ter ’n in­kom­ste ver­dien en hy stem in. Die pro­gram heet dan ook Ask Wal­ter. Hy gee eg­ter nie goeie raad nie. Din­ge lyk on­der be­heer tot­dat die eer­ste gas op­daag. En dit raak cha­o­ties.”

Die pro­duk­sie bied ook ’n vars b­lik op lief­de in die mo­der­ne Suid-A­fri­ka – Wal­ter het ’n ver­hou­ding met Ja­de, die pro­gram­ver­vaar­di­ger.

Mau­r­een, die vloer­be­stuur­der, wil net heel­tyd vir Ja­de te­vre­de stel en dan daag T­rent, die nu­we ka­me­ra­man, op. Die aan­trek­kings­krag tus­sen van die spe­lers kom dan dui­de­lik na vo­re.

Ver­to­nings is Dins­dae tot Sa­ter­dae om 20:15, met nog ’n ver­to­ning Sa­ter­dae om 15:15. Kaar­tjies kos R140. Be­spreek by Com­pu­tic­ket.

Je­re­mi­ah Mn­ton­ga, Art­hur Bon­ga­ni Zi­tha en Ric­ci­Lee Ka­lish in Ask Wal­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.