E­s­kom ont­ken hy het mil­joe­ne ran­de aan T­ril­li­an be­taal

Beeld - - Beeld Sake - – Mat­thew le Cor­deur

E­s­kom het gis­ter weer ont­ken dat hy geld be­taal het aan T­ril­li­an, die fi­nan­si­ë­le­diens­te­maat­skap­py wat aan die Gup­ta­on­der­steu­ner Sa­lim Es­sa be­hoort.

Dit volg na­dat die sen­trum vir on­der­soe­ken­de joer­na­lis­tiek A­maB­hun

ga­ne ont­hul het dit is wel ge­doen om Te­ge­ta Re­sour­ces, wat aan die Gup­tas be­hoort, te help om die Op­ti­mum­steen­kool­myn vir R2,15 mil­jard te koop.

Die vraag word ook ge­vra of Lyn­ne Bro­wn, mi­nis­ter van o­pen­ba­re on­der­ne­mings, die par­le­ment in De­sem­ber 2016 we­tend of on­we­tend oor die be­ta­lings aan T­ril­li­an mis­lei het.

K­hu­lu P­ha­si­we, E­s­kom­woord­voer­der, sê hoe­wel T­ril­li­an in 2016 as een van die on­der­ne­ming se ver­skaf­fers ge­lys is, het hy geen aan­dui­ding dat E­s­kom die maat­skap­py ooit ge­bruik of be­taal het nie.

A­maB­hun­ga­ne maak in sy jong­ste ar­ti­kel – waar­voor hy ver­der in die o­pen­ba­re be­sker­mer se ver­slag oor s­taat­skaping van 2016 na­vor­sing gaan doen het – be­we­rings wat, as dit waar is, be­wys die staat het deur mid­del van E­s­kom­hoof­de en staats­amp­te­na­re saam met die Gup­tas ge­werk om Op­ti­mum by G­len­co­re oor te neem.

A­maB­hun­ga­ne het Maan­dag ont­hul dat N­go­a­ko Ra­mat­l­ho­di, af­ge­dank­te mi­nis­ter van mi­ne­ra­le bron­ne, be­weer B­ri­an Mo­le­fe, uit­voe­ren­de hoof van E­s­kom, en Ben N­gu­ba­ne, voor­sit­ter van E­s­kom se di­rek­sie, het druk op hom ge­plaas om die Gup­tas te help om die myn in 2016 oor te neem.

Daar word be­weer Bro­wn het die par­le­ment in De­sem­ber 2016 mis­lei toe sy ge­sê het geen kon­trak­te is tus­sen T­ril­li­an en E­s­kom aan­ge­gaan nie.

A­maB­hun­ga­ne sê hy het uit­ge­vind teen daar­die tyd het T­ril­li­an of sy fi­li­a­le reeds fak­tu­re ter waar­de van R266 mil­joen aan E­s­kom ge­stuur.

T­ril­li­an het glo en­ke­le dae ná Bro­wn se ver­kla­ring ’n fak­tuur van R153 mil­joen aan E­s­kom ge­stuur.

Hoe­wel T­ril­li­an nie ’n be­lang in Te­ge­ta het nie, het ’n an­der maat­skap­py van Es­sa, El­ga­sol­ve, ’n 21,5%­be­lang in Te­ge­ta.

Dit strook vol­gens A­maB­hun­ga­ne met die be­we­rings dat T­ril­li­an die Gup­tas, wat glo ’n kon­tant­te­kort ge­had het, ge­help het om vir die Op­ti­mum­steen­kool­myn te be­taal.

Die voor­ma­li­ge o­pen­ba­re be­sker­mer se ver­slag oor s­taat­skaping lui dat T­ril­li­an “tot die koop­prys van Op­ti­mum by­ge­dra” het en dat T­ril­li­an en sy fi­li­a­le R235,4 mil­joen in Te­ge­ta se bank­re­ke­ning in die Bank van Ba­ro­da ge­de­po­neer het. Dit is toe vir die ver­kry­ging ge­bruik. T­ril­li­an ont­ken die be­we­rings. P­ha­si­we het gis­ter aan Fin24 ge­sê hoe­wel T­ril­li­an as ver­skaf­fer ge­lys is, het die “werk nooit ge­ma­te­ri­a­li­seer nie”.

Lyn­ne Bro­wn, mi­nis­ter van o­pen­ba­re on­der­ne­mings, op die Wê­reld E­ko­no­mie­se Forum se A­fri­ka­be­raad wat on­langs in Dur­ban ge­hou is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.