K­lein­han­de­laars haal bes­te om­set in De­sem­ber

Beeld - - Eiendomme Veilings -

De­sem­ber is al die af­ge­lo­pe drie jaar die maand waar­in k­lein­han­de­laars die bes­te ver­to­ning be­haal, blyk uit die om­set­sy­fers van win­kel­sen­trums wat deur Broll SA be­stuur word.

“Luuk­se i­tems bly ge­sog na­ma­te ver­brui­kers op hul De­sem­ber-bo­nus­se staat­maak om hul­self te be­derf,” sê Jill Turn­bull, af­de­lings­di­rek­teur vir ei­en­doms­be­stuur by Broll. Vol­gens die Broll Re­tail S­naps­hot vir die eer­ste kwar­taal van 2017, be­stee ver­brui­kers heel­wat meer in De­sem­ber, ver­ge­le­ke met No­vem­ber en Ja­nu­a­rie.

Die k­lein­han­de­laars wat die bes­te han­dels­digt­heid (om­set per vier­kan­te me­ter) in De­sem­ber be­haal het, was dié wat by­kom­stig­he­de, ju­we­liers­wa­re en hor­lo­sies ver­koop, ge­volg deur die voed­sel­ka­te­go­rie en e­lek­tro­nie­se wa­re.

Eers­ge­noem­de ka­te­go­rie het in De­sem­ber ’n ge­mid­del­de han­dels­digt­heid van R8 000/m² be­haal, die voed­sel­ka­te­go­rie ’n rap­sie oor R6 000/m² en e­lek­tro­nie­se wa­re net on­der R6 000/m².

Hoe­wel die ka­te­go­rie met by­kom­stig­he­de, ju­we­liers­wa­re en hor­lo­sies die top­pres­teer­der was, het die han­dels­digt­heid die af­ge­lo­pe drie jaar iet­wat ag­ter­uit­ge­boer weens die hui­di­ge stram e­ko­no­mie­se toe­stan­de.

K­lein­han­de­laars van sport­kle­re en bui­te­lug­goe­de­re het die af­ge­lo­pe drie jaar ’n merk­ba­re ver­be­te­ring in han­dels­digt­heid in De­sem­ber ge­toon. Dié ka­te­go­rie se han­dels­digt­heid was in De­sem­ber ’n raps meer as R5 000/m². Die oor­bly­wen­de klein­han­del­ka­te­go­rieë, on­der meer kle­re, af­de­lings­win­kels, huis­wa­re, meu­bels en bin­ne­huis­ver­sie­ring, as­ook diens­te­klein­han­de­laars het die af­ge­lo­pe drie jaar ’n wis­se­len­de ver­to­ning in han­dels­digt­heid er­vaar. Die mees­te ka­te­go­rieë se han­dels­digt­heid was in 2016 la­er as in 2015.

Vol­gens Ni­gel Ha­le, hoof van Broll se klein­han­del­por­te­feul­je, was De­sem­ber vir k­lein­han­de­laars in die Oos-Kaap die bes­te maand ten op­sig­te van rand-om­set­waar­de. “K­lein­han­de­laars vind in dié maand al­tyd baat by be­soe­kers en dik­wels lei dit tot dub­bel die ge­mid­del­de maan­de­lik­se om­set, ver­ge­le­ke met die res van die jaar.

Broll se klein­han­del­kun­di­ges sê ver­brui­kers raak al meer be­wus van waar­op hul­le hul geld be­stee, ge­volg­lik doen waar­de-k­lein­han­de­laars goed in die hui­di­ge e­ko­no­mie­se om­ge­wing.

The B­rid­ge at G­reen­a­cres in Port E­li­za­beth. In die Oos­Kaap was De­sem­ber die bes­te maand vir k­lein­han­de­laars ten op­sig­te van rand­om­set­waar­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.