Kon­struk­sie­toe­rus­ting aan­lyn op­ge­veil

Beeld - - Veilings -

SA Group het ’n wye ver­skei­den­heid laat­mo­del-kon­struk­sie­toe­rus­ting van be­trou­ba­re han­dels­na­me wat tans aan­lyn deur die groep se vei­lings­af­de­ling SA Aucti­on ver­koop word.

Die twee aan­lyn veilings, Con­structi­on & Plant en Com­ple­te Clo­su­re Plant Hi­re Earthmo­ving Di­vi­si­on, sluit on­der­skei­de­lik op 25 Mei en 31 Mei.

Al­bei die veilings het groot hoe­veel­he­de ba­tes wat land­wyd ver­sprei is in Bloem­fon­tein, P­re­to­ria, Fou­ries­burg en Wel­kom.

Eers­ge­noem­de vei­ling het 75 lot­te, wat in­sluit ’n Hyun­dai Ro­bex 210 LC-3-uit­gra­wer, ’n Ca­ter­pil­lar 320-uit­gra­wer en ’n 2008 In­ter­na­ti­o­nal 7600 6x4-vrag­mo­tor.

“Ons streef al­tyd daar­na om goeie ge­hal­te ma­sji­ne­rie na die mark te bring en dié vei­ling ver­dien vir se­ker die aan­dag,” sê Jacques le Roux, be­dryfs­di­rek­teur en een van die stig­tings­di­rek­teu­re van SA Group.

Nog in­te­res­san­te i­tems wat die be­lang­stel­ling gaan prik­kel, is ’n S­hantui SD 16-stoot­skra­per, en ’n Man 26 280 6M3-se­ment­men­ger.

Le Roux sê die kon­struk­siei­tems van be­trou­ba­re han­dels­na­me in die twee­de vei­ling, on­der meer Hen­red Fru­e­hauf, S­ca­nia, I­veco en Lie­bherr, lok ook groot be­lang­stel­ling van bie­ërs.

Daar is 120 lot­te om van te kies.

“Dit het per­fek­te sin vir en­tre­pre­neurs wat die ei­e­naars is van klein- en me­di­um-on­der­ne­mings (SMME’s) om in ma­sji­ne­rie te be­lê wat reeds heel­wat ure se werk ag­ter die blad het en nóg ve­le meer het op grond van duur­saam­heid,” sê hy.

■ Vir meer in­lig­ting bel Le Roux by 082 903 5453 of be­soek www.sa­group.on­li­ne.

Ons streef al­tyd daar­na om goeie ge­hal­te ma­sji­ne­rie na die mark toe te bring — JACQUES LE ROUX

Een van die kon­struk­sie­werk­tuie wat tans aan­lyn deur SA Aucti­on, SA Group se vei­lings­af­de­ling, op­ge­veil word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.