Plaas by Mid­del­burg te kry

Beeld - - Veilings -

Die plaas R­he­nos­ter­fon­tein, wat 724 ha na­by Mid­del­burg in M­pu­ma­lan­ga be­slaan, word op 25 Mei deur Van’s Aucti­o­neers op ’n o­pen­ba­re vei­ling ver­koop. Die plaas het so­wat 305 ha be­werk­ba­re grond, en 419 ha word as na­tuur­li­ke wei­ding ge­bruik.

R­he­nos­ter­fon­tein lê in die hart van die mie­lie­ge­bied en is na­by si­lo’s en ko­ö­pe­ra­sies. Die plaas is be­kend vir goeie ge­mid­del­de pro­duk­sies, sê Van’s.

Die vei­ling word op die plaas ge­hou en be­gin om 11:00. Nog in­lig­ting: by Van’s Aucti­o­neers by 086 111 8267 of hul web­werf of in die so­si­a­le me­dia.

’n Mie­lie­plaas na­by Mid­del­burg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.